Skukuza Akkommodasie by Kruger Grande | LekkeSlaap
+59
+59

Kruger Grande

Tentekamp
  • Vanaf R11 700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerwildtuin, Skukuza, Hazyview, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Kruger Grande is 'n luukse tentekamp in die wilde en manjifieke Krugerwildtuin sowat 'n uur se ry van Skukuza af. Hierdie pragtige ligging dien as agtergrond vir Afrika-geïnspireerde fynproewerskos en bekroonde wyne.

Die tentekamp bied regte Afrika-elegansie, ruim en gerieflike vertrekke, luukse linne, sagte afwerkings en en suite-badkamers met warmwaterstorte en chemiese-spoeltoilette. Elke tent is ontwerp om met die omringende bosveld saam te smelt en het 'n elektriese kombers, muskietnet, kragpunte vir selfone en 'n haardroër.

Kruger Grande het 25 premium-tente met en suite-badkamers en 'n volledige diens. Koffie en beskuit word soggens bedien, en daar is ontbyt, middagete, high tea, aandete, 'n kontantkroeg, oggend- en aandwildritte, gewapende wildbewaarders vir gaste se gemoedsrus, 'n paramedikus op die perseel en pendeldienste na Skukuza.

Die kamp is afgesonder en ontwerp om by die natuurlike landskap in te pas wat verseker dat daar so min aan die wild se natuurlike habitat as moontlik verander is. Die paaie wat deur die diere geskep is word belig met sagte lanternlig om gaste na hulle tente te lei. Die kamp is in die skadu van knoppiesdoringbome en langs die diere se gevestigde voetpaadjies.

Die Krugerwildtuin is een van Suid-Afrika se grootste wildreservate, die tuiste van die Groot 5 en van diverse voëlspesies. Berge, vlaktes en tropiese woude is alles deel van die landskap.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Krugerwildtuin, Skukuza, Hazyview, 1350, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R11 700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R11 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerwildtuin, Skukuza, Hazyview, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqGFTduSnhLAEAvQv4xUNnG5vVhXLHTRLu6W6dfZwdHi7XklTCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 700  per nag (vir 2 persone) Kruger National Park Skukuza 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.996071349076 31.591628672566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za