Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kurper Villas

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kruger Kurper Villas is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne.

Gaste kan kies tussen 4 villas, wat elkeen slaapplek vir 4 tot 6 gaste bied. Die villas het lugversorging vir gaste se gerief. Elke villa het 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, en daar is 1 of 2 enkelbeddens in die sitkamer of solderarea. Elke villa het 'n privaat badkamer.

Elke villa het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en die nodige kombuistoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea en 'n kombuis met vries- en kookgeriewe. Dié kombuis is ook toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas en vrieskas.

Elke villa het 'n TV, privaat braai-area, plonspoel en groot, bedekte veranda.

Kruger Kuper Villas is stapafstand van 'n gewilde restaurant en sportkroeg, asook die Krokodilrivier, wat aan die Kruger Wildtuin in die Marloth Park grens. Gaste het nabye interaksie met verskeie spesies en kan eerstehandse ervarings op hul drumpel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 100 resensies vir Kruger Kurper Villas
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Kurper Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMGY3MzY5LTBiZTEtNGI3OC1hOTliLTczYTc5NzdhNWE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 100 5 1 5 375 Kurper Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38437 31.76208