Kruger Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kruger Loft bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel in Marlothpark. Die woonstel is privaat en is tussen die bome versteek. Dit is ideaal vir voëlkyk en gaste kan nagapies ook hier sien. Kruger Lodge is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon en is ideaal vir 'n paartjie wat opsoek is na 'n rustige bos-ervaring met toegang tot alle geriewe.
Dié grasdak-solderkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, etenstafel en stoele toegerus. Die solderkamer het 'n houtbalkon met 'n tafel en stoele. Daar is ook 'n klein plonspoel.
Marlothpark is 'n wildreservaat en 'n omheinde area met baie wild. Dit is 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 30 km vanaf Mosambiek se grens. Dit grens aan die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin, waar gaste skemerkelkies kan geniet terwyl hulle wildkyk.
Kevin, die eienaar en bestuurder van Kruger Loft, woon op die perseel. Hy is 'n gretige gholfspeler en kan die beste wildkykplekke in die area aanbeveel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kruger Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Ligging
- Klipspringerstraat 3497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Loft het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom