LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger Park Lodge | LekkeSlaap
+13

Kruger Park Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger Park Lodge 204, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kruger Park Lodge is aan die oewer van die Sabierivier geleë met pragtige rivier- en bosveld-uitsigte, die eenheid smelt saam met die natuurlike plantegroei en rustige omgewing van die lodge.

Elke grasdak-eenheid is selfsorg en beskik oor 3-slaapkamers wat lugversorging het. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die tweede slaapkamer is op die tweede vloer, met 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n bad.

Die ten volle toegeruste kombuis ideaal vir selfsorg, met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, yskas, stoof, eetgerei, en breekware. Die sitkamer bied geselekteerde DStv kanale en alle bedlinne, badkamer-en swemhandoeke word verskaf.

'n Groot houtdek met ingeboude braai wat uitkyk oor die Sabierivier, en is 'n ideale onthaal-area, en onderdakparkeerplek vir 2 motors is beskikbaar. Die 9 putjie-18 Tee Gary Player ontwerpte gholfbaan, drie swembaddens, en daar is ook 'n restaurant op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Park Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Kruger Park Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kruger Park Lodge 204, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger Park Lodge 204, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNDJhNWI1LWIwYzYtNDE1Mi05NDFjLWZhNTg1YWI3NWU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) 27 5 1 5 Kruger Park Lodge 204 Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.028247222222 31.136947222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!