Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger River Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Kruger River Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters heerlik.

Gaan gereeld Marloth toe. Hierdie is een van die beste plekke om te kuier. Skoon netjies en alles wat ons nodig gehad het. Die eienaar Willie is verskriklik vriendelik. Sal definitief weer terug gaan vir 'n heerlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Willem. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle weer daar te kan huisves.
Groete,
Willie

Kruger River Retreat
Kotze V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotze V
Saam met vriende

Goed toegeruste huis met alle geriewe.

Die eiedom is baie netjies en beskik oor alles wat nodig is om dit soos huis te laat voel. Ek sal dit beslis aanbeveel vir alle belangstellendens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Kotze, ek waardeer dit regtig baie, en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Kruger River Retreat
Marizle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizle V
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Die huis voorsien aan al jou behoeftes. Dis stapafstand van die draad van die Kruger wat aan die Krokodilrivier grens. Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering Marizle. Ek hoop om julle sommer gou weer by Kruger River Retreat te kan huisves.

Kruger River Retreat
Nicole H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met vriende

Our stay was very enjoyable.

The place we stayed at was very luxurious and really met all our needs. The view was stunning and the encounter with all the different animals was breathtaking. Would definitely recommend Kruger River Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Hi Nicole,

Thank you very much for your review. I am glad that you enjoyed our place, and look forward to hosting you again in the future.

Kind regards,

Willie Aucamp

Kruger River Retreat
Marietjie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met tieners

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het, en pragtige uitstig.

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het, en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie, ek waardeer dit regtig baie, en sien daarna uit om julle in die toekoms weer daar te kan huisves.

Kruger River Retreat
Marina L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met vriende

Huis is heerlik ruim en het die nodige, minimalisties. Heerlik om die wild van verskeie platforms af te kan geniet.

Die braai-areas is ideaal, veral met weersomstandighede, binne of buite braai en die bos op verskillende wyses geniet. Die 3 badkamers maak dit net 'n heerlike gemaklikheid. Baie dankie vir u as gasheer se telefoonoproepe om te weet of als in plek is en u gasvryheid. Groot waardering. Sal graag weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Heerlik oornag by Kruger River Retreat. Pragtig skoon en netjies.

Sal vir seker weer oornag by Kruger River retreat as ek in Marloth Park wil oorslaap. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die swembad wat op boonste vloer is, is 'n pluspunt. Die huis is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Sanet, ek waardeer dit regtig baie.

Kruger River Retreat
Eileen B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Absoluut die moeite werd!

Wat 'n lieflike huis! Die uitkykpunt was 'n treffer vir dierekyk in die dag en sterrekyk in die aand. Die huis is goed ingerig en ons het alles gehad wat nodig is. Die eienaar Willie was baie verwelkomend. Sal definitief aanbeveel en graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige evaluasie van my huis. Ek is baie bly dat julle jul tyd daar geniet het, en hoop om julle in die toekoms weer daar te kan hê.
Groete,
Willie

Kruger River Retreat
Caron P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron P
Saam met vriende

Was a great weekend.

It was clean and neat and we had a good rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate T
Saam met vriende

Beautiful view of the river and the pool is a bonus on those extremely hot days.

We thoroughly enjoyed our time at Kruger River Retreat. The house is very well equipped and conveniently situated close to the river. The pictures on the website actually don’t do the view justice - we were pleasantly surprised. We will highly recommend this accommodation to all our friends and family - we were blown away!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek.

Dit was 'n lekker rustige wegbreek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marko F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko F
Gesin met tieners

Uitstekend, kos vir die siel.

Dit is 'n stil netjiese plek waar jy waarlik kan rus en die bosgeluide kan waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan.

Kon elke aand vir oefening teen grensdraad stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd610c2a4ba838240c60dbc79b365974ef38517975f2189826e97772f02467a9cb831019d46ce9905be575107fd66ae1b7d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 801 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.354416365924 31.75719023874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem