Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger River Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kruger River Retreat is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark, aangrensend aan die Krugerwildtuin. Die ruim en luukse huis bied gehalte-gesinsverblyf, en is slegs 55 meter van die Krugerwildtuin af. Dit het pragtige sonsondergang-uitsigte met wild wat vrylik om jou rondloop, en die naggeluide van die bos wat jou bekoor.

Die huis is geleë in die stiller gedeelte van Marlothpark in Krokodilstraat, beskik oor 3 en en 'n half ruim slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra slaaparea met 'n stapelbed. Elke slaapkamer het lugversorging en sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer se badkamer het ook 'n bad.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die ruim sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die hoof-onthaalarea is op die tweede verdieping en het 'n ingeboude binnebraai, sitarea, kroeg, ysmaker, groot stoep en 'n helderblou swembad. Gaste kan ook die uitsig oor die Krugerwildtuin vanaf die uitkykpunt op die derde verdieping geniet. Daar is ook 'n ruim boma braaiplek op die grondverdieping.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger River Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Kruger River Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd610c2a4ba838240c60dbc79b365974ef38517975f2189826e97772f02467a9cb831019d46ce9905be575107fd66ae1b7d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 801 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.354416365924 31.75719023874