Baviaanskloof  Akkommodasie by Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp | LekkeSlaap
+27
+27

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp

5 resensies
Kampeer/karavaan
  • Vanaf R250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerkop Kloof Bushcamp, R332, Baviaanskloof Natuurreservaat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp is 'n eko-ontspannigsterrein en is enige natuurliefhebber se paradys. Geniet die rustige omgewing met ongelooflike kampgeriewe en volop voël- en dierelewe. Voëls soos die bekende Knysna Loerie en verruklike witkruisarend kan besigtig word.

Die ongerepte, natuurlike kampterrein is ideaal geleë om die Wildernis-area vanaf te verken. Elke kampterrein het lekker skadu en skoon ablusiegeriewe met storte.

Die Witrivier en 'n bergstroom stroom af en word 'n waterval. 'n Rustige voetslaanroete volg die Kruger Kloofbergstroom onder 'n dig, bedekte area met geelhout, wildevy, vlierbome en melkhout.

Kenmerke

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Krugerkop Kloof Bushcamp, R332, Baviaanskloof Natuurreservaat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerkop Kloof Bushcamp, R332, Baviaanskloof Natuurreservaat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAY67wMJv7ZwOMvK4jIdT818QjFBOwyLm4JDy9gNa6OenE7TO91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Krugerkop Kloof Bushcamp, R332 Baviaanskloof Nature Reserve 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6602 24.540932
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za