Baviaanskloof  Akkommodasie by Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp | LekkeSlaap
+27

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp

5 resensies
Kampeer/karavaan
Bushcamp 1
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 6 gaste en deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring. Ligte etes kan by Baviaanskloof Lodge gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushcamp 2
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 6 gaste en deel die gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring. Ligte etes kan by Baviaanskloof Lodge gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushcamp 3
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 6 gaste en deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring. Ligte etes kan by Baviaanskloof Lodge gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushcamp 4

Kamer 3 - Gemaklike dubbelkamer
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke word voorsien.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 - Gemaklike 2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 - Gemaklike dubbelkamer
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 - Gemaklike Koningingrootte-kamer
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring. Ons aanvaar alle groot debiet- en kredietkaarte. Let asb. daarop dat Baviaanskloof Lodge net met 'n grondpad bereik kan word, maar is geskik vir sedanmotors via Patensie na Baviaanskloof Lodge. Baviaanskloof Lodge kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 2x4-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerkop Kloof Bushcamp, R332, Baviaanskloof Natuurreservaat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAY67wMJv7ZwOMvK4jIdT818QjFBOwyLm4JDy9gNa6OenE7TO91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Krugerkop Kloof Bushcamp, R332 Baviaanskloof Nature Reserve 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6602 24.540932
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za