LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp | LekkeSlaap
+27

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp

6 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Eric H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic campsite in a beautiful surrounding.

Basic rustic campsite in a small valley in a beautiful, natural forest.

Gerrie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Very neat, lovely location and friendly owners.

Will go again and recommend the place to family and friends.

Albert S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

For the nature lover, roughing it a bit!

Very nice and real camping! No glamping! Glad we booked here! Will do so again.

Herman M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic bushcamp, monkeys a problem.

See stars.

Katharina M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Katharina M
Saam met vriende

Not a very pleasant place.

It’s a dark place. The ablution is very basic and one toilet didn’t function. He had to get the key in a different location.

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp's terugvoer

Dear Katharina,

Krugerskop Kloof Bushcamp is generally for nature lovers and we are proud to be extremely basic and eco-friendly. Providing the most basic camping experience in the Baviaanskloof is our mission and all our campers love our bushcamp. The only light that Krugerskop Kloof has is the stars and moon at night, making it very peaceful and quiet and it will never be changed due to popular demand. We do humbly apologise that you did not enjoy it.

Kind Regards,
Jaco Wagner

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp
Chantelle B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Dit was rustig.

Krugerkop sit in 'n pragtige area, maar dit is nie die ideale plek vir klein kinders nie. Die staproetes was onveilig, die hele area is vol pendorings, daar is geen warm storte en geen swempunt in die rivier vir warm dae nie. Dalk a.g.v van droogte, maar ook te dig met bosse toe gegroei.

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp's terugvoer

Beste Chantelle,

Krugerskop Kloof Boskamp is baie gewild by natuurliefhebbers en ons is trots om uiters basies en eko-vriendelik te wees. Om die mees basiese kampeerervaring in die Baviaanskloof te bied, is ons missie en al ons kampeerders is lief vir ons boskamp. Ons staproetes is geleë in die Baviaanskloof Natuur Reservaat en bewaring is ons hoogste prioriteit, maar ons is baie bly dat julle veiligheid onder ons aandag gebring het. Ons beloof om veiligheid op die staproetes te verbeter, waar ons mag en in staat is.

Vriendelike Groete,
Jaco Wagner

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerkop Kloof Bushcamp, R332, Baviaanskloof Natuurreservaat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAY67wMJv7ZwOMvK4jIdT818QjFBOwyLm4JDy9gNa6OenE7TO91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Krugerkop Kloof Bushcamp, R332 Baviaanskloof Nature Reserve 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6602 24.540932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!