Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 18 Apr 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste.

Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Smart-TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek voor die eenheid word via 'n privaat ingang bereik.

Krugersdorp bied verskeie doendinge soos brugswaai, reksprong, verfbal en staproetes. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugersdorp Wildreservaat, die Suid-Afrikaanse Nasionale Bird of Prey-sentrum en meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by Krugersdorp Selfsorg Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Krugersdorp Selfsorg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 R690 per nag (plek vir 3)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 18 Apr 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za