Joubertina Akkommodasie by Krugers Kraal Stone Cottage | LekkeSlaap
+67

Krugers Kraal Stone Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Krugers Kraal Stone Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Llewellyn R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn R
Saam met vriende

Fantabulous stay.

Nice and comfortable.

Enrita V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrita V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Puik diens en goed toegerus!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Krugers Kraal Stone Cottage
Zelia H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, superskoon, luuks, natuur onbeskryflik mooi.

Ons sal definitief weer hier bespreek ─ een van die mooiste plekke in Suid-Afrika!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het, en sien uit daarna on julle weer te verwelkom.
Groete Vivien en Lea

Krugers Kraal Stone Cottage
Lenate J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenate J
Saam met vriende

Lekker.

Skoon, netjies en veilig. Daar is ook baie items beskikbaar wat mens kan koop indien jy iets vergeet het.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle is tevrede.

Krugers Kraal Stone Cottage
Petronella K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K

Loved the peace and tranquillity.

This was our second visit this year and although I fell ill during our visit, my hubby and grand kids loved exploring the area.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

It is a pleasure to host you and your family.

Krugers Kraal Stone Cottage
Judy B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy B
Gesin met klein kinders

Lovely setting, everything we needed provided.

Had a great stay. Everything provided. Beautiful mountain views. Close to Joubertina.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Good day Judy,

It is lovely to hear that you enjoyed your stay.
Only a pleasure to host you.

Krugers Kraal Stone Cottage
Tracey B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Gesin met tieners

Eenvoudig, maar perfek.

Alles was byderhand en beskikbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Simple but perfect.

No explanations needed, all available on hand. Loved the set-up.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacolene M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene M
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ons het een nag oorgeslaap. Die cottage is baie goed ingerig en voorsien aan al jou behoeftes.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Dankie Jacolene.

Krugers Kraal Stone Cottage
Ohna O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ohna O

Ons is hoogs tevrede reisigers.

Wat 'n verrassing. 'n Pragtige plek, skoon, smaakvol ingerig en goed toegerus. Tot vir kinders word voorsiening gemaak. Die natuurskoon is pragtiig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Middag Ohna,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit maak ons bly om te weet dat julle so gelukkig was met die verblyf.

Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Cindy N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Gesin met tieners

'n Klein kasteel in die natuur.

Uitstekende diens, ten volle toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in die natuur!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Goeiedag Cindy,

Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Rudolf D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Absoluut uitstekend. Niks ontbreek nie. As jy wil wegbreek van die geraas van die stad, is dit die perfekte plek.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Rodolf,
Ons is bly dat julle die rustigheid kon beleef en dat julle dit geniet het.
Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Jaco J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en asemrowende natuurskoon.

Ons het heel lekker gebly daar alles wat jy nodig het en nog meer is daar enigste ding wat ek kan sê is dat 'n wind skerm op gebring word as jy buite is en die braaifasiliteite gebruik, maar behalwe vir dit is dit 'n fantastiese plek om 'n paar dae te gaan en ontspan.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

More Jaco, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie, ons sal kyk om n wind skerm op te sit.
Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Derek L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek L

Uitstekende waarde vir geld en goed toegerus.

'n Wonderlike huis weg van die huis af en hert als wat mens nodig het. Mens kan sien hulle gee om oor die huis. Die slaapkamer op die boonste verdieping bied slaapplek aan 5 gaste en daar is 'n enkelbed op die onderste verdieping - dis nie ideaal vir skoon-ouers gewees nie oor steil trappe. Maar almal het daarvan gehou en ons sal weer terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money and very well kitted.

A wonderful home from home with everything you could need in it. One can see it is a loved home. Upstairs bedroom sleeps 5 with a single bed downstairs - not ideal sleeping for elderly parents-in-law because of the very steep stairs, however every one of us loved it and would go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Derek,
Thank you for your review, we are glad that you and your family enjoyed staying there.
Kind regards,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Alwyn B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die huisie was besonders skoon, toegerus en die gasvrou uiters professioneel en vriendelik. Dit was regtig 'n uitsonderlike slaapplek.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Rika, ons is bly dat julle gelukkig met als was.
Groete Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Alan G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Gesin met klein kinders

Unique and wonderful experience.

Beautiful and peaceful. Cottage is very neat and cosy. Will definitely be going again.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Alan,
Thank you for your feedback. We are glad to know that you enjoyed your stay. :)
Kind regards,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Anet K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring en vir seker 'n sielsverrykende ervaring

Eerstens effens teleurgesteld met ligging, maar die ervaring daar was ongelooflik. Regtig sielsverrykend! Hier kan jy vergeet van als en net weer mens word. Dankie vir die stukkie reënboog ervaring. Sal dit enige tyd aanbeveel as jy hou van stilte en alleen wees tussen ons Skepper se kunswerke in die natuur. Die eienaars is ook uiters gasvry en gaan uit hul pad om jou te hulp te wees. Ons het ons selfoon daar vergeet en hulle het regtig ongelooflik moeite gedoen om dit by ons weer uit te kry. Dankie vir julle menswees en moeite.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Beste Johan,

Ek is bly dat julle so wonderlike ervaring gehad het. Dankie vir jul mooi woorde.

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Hendrik O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Goed toegerus, kon Baviaanskloof via Assegaaibos met 4x4-roete ry, meestal 'n nagmerrie, baie goeie waarde vir geld. Santjies het die plek gediens, haar R100 betaal, al sou sy tevrede wees met R50.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Oom Hendrik,
Ek is bly dat die verblyf goed was. Om daardie Baviaans 4x4 pad in een dag te ry wil gedoen wees!
Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Sunel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Alles by Krugers Kraal verdien 5 sterre.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Goeiedag Sunel, ek is so bly alles was reg.

Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Cindy N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Gesin met klein kinders

My verwagtinge is 100% oortref!

Die mooiste, ten volle toegeruste en netjieste huisie ooit, omring met natuurskoon en stilte.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Cindy ek is bly dat julle so gelukkig is. Mooi bly. Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Gizelle S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle S
Besigheidsreis

Neat place with friendly service.

Owners are very friendly and helpful. Place is neat and it caters for all your needs. It also provides entertainment for children. Only problem is that the bathroom is downstairs and bedroom upstairs.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Gizelle, thank you for your kind words.

Krugers Kraal Stone Cottage
Andrea F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Veral as jy stilte nodig het!

Ek en my man het by 'n paar plekke geslaap daardie week. Hierdie was een van die beste uit 4 plekke. Waarde vir geld, veilig baie baie netjies en gerieflik. Ons het dit ten volle geniet sal dit vir enige iemand aanbeveel

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Baie dankie Andrea, dit is wonderlik om te hoor hoe gelukkig julle is.

Vriendelike groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Francois F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende area en beslis 'n plek van stilte.

Was regtigwaar een van die mees besonderde plekke waar ek al was, so in die natuur en stilte. Baie gasvry en het uit sy pad gegaan vir ons.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Francois, dit is lekker om te hoor dat julle die stilte kon geniet.

Krugers Kraal Stone Cottage
Maryke G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met vriende

Fantasties.

Pragtige omgewing, netjiese huis met alles wat mens nodig het.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Ons is bly dat julle die omgewing en julle verblyf geniet het.

Krugers Kraal Stone Cottage
Anneke W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Huisie silwerskoon en wonderlik toegerus.

Ons was verstom oor die waarde vir geld. Die detail om alles so gerieflik te maak. Al die onverwagse ekstras. Sal beslis weer besoek, volgende keer hopelik vir langer.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Ons is bly dat julle gelukkig was met julle verblyf.

Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Hendre K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre K
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Lekker om weg te kom van als en net rustig te wees. Pragtige sterre.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Beste Hendre,

Ons is bly dat julle dit geniet het en kon uitrus.

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Marius E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Ons was verstom. Die plek is soos hemel op aarde gewees. Ons sal beslis werk maak om meer mense te verwys en beslis self weer gaan, als was skoon en netjies, die aandag aan detail was iets uit 'n ander wêreld. Ek wens meer mense wil soveel aandag gee aan hul plekkies soos julle.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Marius, ons is bly dat julle dit so baie geniet het en dat julle tevrede was met die huisie. Ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Francois B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Great akkommodasie met groot waarde vir geld.

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie. Regtig waarde vir geld. Vriendelike diens. Mooi omgewing. Sal definitief weer teruggaan.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly dat julle gelukkig was met die verblyf.

Tot weersiens.

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Sylvia N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia N
Saam met vriende

Was my oupa- en oumagrootjie Du Preez se huisie jare terug en dit is wonderlik om te sien wat Vivien met die plekkie uitgerig het, dit is smart verby.

Sien sterre.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Goeiedag Sylvia,

Ek is baie bly dat julle weer daar kon kuier en 'n goeie ervaring gehad het.

Krugers Kraal Stone Cottage
Hendrik L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, goed toegerus, baie veilig.

Het die cottage maklik gekry en dit is veilig, skoon, baie goed toegerus. Ons het lekker geslaap en daar was goeie kommunikasie.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Goeeidag Hendrik, ons is bly dat alles reg was en dat julle lekker gebly het.

Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Gerd N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerd N
Saam met vriende

Luxury accommodation at a give-away price, surrounded by proteas, mountains and heavenly peace, in one word fantastic.

Nothing was missing. The cottage is lovingly decorated with modern appliances, a great braai area and nobody else around for miles. I will certainly come again and can highly recommend the place.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Good day Gerd

We are glad to know that you were happy with the cottage. Until next time.

Kind regards
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Leon T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte stilte stilte.

Baie netjies, skoon en toegerus. Bied stilte en privaatheid. Sien reeds uit na volgende keer!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

More Leon

Ons is bly dat jy weer hier kom bly het.

Vriendelike groete

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Wynand E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Rustige atmosfeer om net weer mens te kan word weg van die alledaagse gejaag.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Wynand, ons is bly dat jy en jou familie die rustigheid geniet het.

Groete

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Evert J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes beslis langer gebly het.

Uitstekende plek om net te rus.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Goeiedag Evert,

Die tyd is altyd te min daar, Ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Stuart C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Gesin met klein kinders

10/10

Awesome little place to stay in Joubertina.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Dear Stuart,

Thank you for your return visit, we are glad to know that you enjoyed the stay.

Regards,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Martin B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dit wat ons gekry het vir waarde vir geld was uitstekend. Die afgelope jaar het ons redelik gereeld gebruik gemaak van soortgelyke plekke en ek kan dit stel dat dit die eerste plek is wat presies gegee het wat gesê is in die advertensie. Die plekkie is uitermate netjies en skoon. Die eienaars het telkemale kontak gemaak om te hoor of alles reg is. Dis regtig 'n fantastiese plek met fantastiese diens.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Middag Oom Martin

Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word opreg waadeer. Dankie vir die ondersteuning.

Groete

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Abrie H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is rustig en die huisie uitstekend ingerig.

Ons het Krugerskraal gebruik as basis om die omgewing te verken. Die eienaars het letterlik aan als gedink om 'n mens se verblyf gerieflik te maak. Daar is self 'n vêrkyker! Ek sou graag nog 'n dag wou oorbly om net die rustigheid van die omgewing te kon ervaar maar die tyd het ons ongelukkig gevang. Ons sal definitief weer daar oorbly as die geleentheid hom sou voordoen.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Beste Abrie,

Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop julle kan gou weer kom rus!

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Ronel B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die plek is baie netjies, skoon en baie oulik! Ons het dit baie geniet!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

More Ronel,

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Groete,

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Trudie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Fantasties!

Wat 'n pragtige plek! Volledig toegerus, skoon, netjies, met alles wat mens nodig het. Beslis 'n besoek werd!

Guillaume D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles bevattende, nikskortende, uitstaande verblyf.

Sou graag die gesig van die persoon agter die lieflik ontwerpte plek en dekor wou plaas. Absoluut aan alles gedink! Presies, skoon, karaktervol en netjies. Waarde vir geld. En, o ja! Let wel die blou knoppie is op die huis sleutel "remote".

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Middag Guillaume

Ek is bly jy hou van wat ons gedoen het met die ontwerp. Ek sal onthou van die blou knoppie. LOL

Groete

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Thobeka H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka H
Besigheidsreis

Beautiful place.

Very beautiful, has everything you need and it's clean. Great value.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Thobeka,

Thank you for your stay and the good feedback.

Kind regards,

Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Leonie R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Verrassende juweel.

Ons het as familie (2 oumas, broer, suster en kleinseun) 'n wonderlike aand in hierdie juweel spandeer en was so spyt ons kon net nie langer oorgebly het nie, maar ons beplan reeds om so gou moontlik 'n paar dae daar te gaan uitspan. Eerste indrukke was oe's en aa's. Die beste toegeruste, skoonste Cottage wat ons nog ooit in oorgebly het. Heerlike houtstoof binne en great braai buite. Lieflike stil omgewing, medisyne vir die siel. Droom oor my volgende besoek. Dankie Vivian. Blessings!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Middag Leonie, dit is so lekker om te hoor dat julle dit so geniet het.
Tot weersiens.
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Ronelle V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Baie rustig en mooi.

Dit is 'n pragtige plekkie. Goed toegerus en mooi. Die slaapplek is nie eintlik vir 6 volwassenes bedoel nie. Ons was 3 en dit was perfek. Vivien is baie gaaf en doen moeite om alles waaraan jy kan dink te voorsien. Sal definitief weer daar gaan bly.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Beste Ronelle,

Ek is bly om te hoor dat ons julle weer sal sien. Dankie vir die goeie terugvoering.

Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Carien W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en baie netjies.

Dit was baie rustig en pragtig. Alles is van die beste. Die eienaar is gereeld in kontak om te hoor of alles reg is en te reëlings te tref vir die nodige. Baie dankie julle plek is pragtig.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Carien, ek is bly dat julle die rustigheid geniet het.

Groete.
Vivien.

Krugers Kraal Stone Cottage
Debbie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit was 'n plesier om by Krugers Kraal te bly. Die ontvangs was vriendelik en die fasiliteite uitstekend. Baie dankie!

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Debbie ons is bly dat julle gelukkige was met die verblyf.
Groete Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Louise S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld. Hemel op aarde!

Uiters netjies en goed toegeruste plekkie. Alle toebehore gebruikersvriendelik danksy pragtige en duidelike aanwysings. Die eienaar gaan uit sy pad om mens gemaklik en tuis te laat voel. Ons sal dit hoogs aanbeveel aan enige persoon.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Louise,
Ek is bly julle het dit so geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
John Almero O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Almero O
Gesin met tieners

Lieflike natuur, stilte, prag, heerlike verblyf.

Goed toegeruste huisie in die natuur met alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf, weg van enige steurings.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi John,
Ek is bly jy het die stilte geniet.
Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Sean D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met vriende

10 uit 10!

Besoek dit self, want woorde kan nie die mooi beskryf nie. Dit was lekker om in 'n plek te bly waar mense sommer met die intrapslag tuis voel.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Hi Sean,
Dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer volgende jaar te sien.
Groete,
Vivien

Krugers Kraal Stone Cottage
Johann S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous! We are already planning another visit!

The Cottage is situated on a hillock with a beautiful view and tranquil surroundings. The Safety is excellent, the views very good and the house itself, with all its equipment and features are great. The area lighting, controlled via a day/night switch is excellent, and approximately 100 metres are adequately lit up at night! For older people the steps to the bedroom may be a bind, but, being 75 and 74 years of age the two of us coped pretty well.

Krugers Kraal Stone Cottage's terugvoer

Good morning Johan,
Thank you for your stay and the kind words. We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Vivien de Lange

Krugers Kraal Stone Cottage
Vanaf R650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 240 op die R62, The Heights, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjZDM2ODBjLTY4NTEtNDRkMi1iNGE1LTQ3MjQ3ODJjNGI3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 6 persone) 48 5 1 5 Farm 240 on R62 The Heights 6410 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.862736111111 24.006783333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za