Kruinsig Plaasakkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kruinsig Plaasakkommodasie is net 9 km van Riversdal af naby die N2 tussen Swellendam en Mosselbaai op die Tuinroete en is 40 km van Stilbaai af.

Die plaashuis het 6 slaapkamers en 2 gemeenskaplike badkamers. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gasstoof, oond en gietysterstoof.

Die ruim sitarea is toegerus met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die plaashuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan die plaas gaan verken of gaan bergfietsry.

Minimum van 6 gaste.

Slaapplek

'n Bespreking by Kruinsig Plaasakkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kruinsig Plaasakkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za