by Krystal Beach Hotel | LekkeSlaap
+90

Krystal Beach Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 158 resensies vir Krystal Beach Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rev. Santa E - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rev. Santa E
Saam met vriende

Uitstekende diens.

Uitstende diens. Heerlike ontbyt.

Melitta S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melitta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

Had to wait to check-in, as the room was not ready at check in time.

Jaco V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Goeie diens, goeie kos en goeie als.

Jeni-lee B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeni-lee B
Saam met vriende

Perfek!

Baie lekker hotel!

Lynette R - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Gesin met tieners

Dit was heerlik, ontspannend.

Dit is altyd lekker om by die hotel te bly. Dit het 'n rustige atmosfeer, daar is baie om te sien rondom die hotel en dit is binne loopafstand.

Charlene T - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies maar die restaurant moet aandag kry.

Dit is skoon, baie lekker kamer maar ek was glad nie gelukkig met die restaurant nie. Swak diens en die kos was ook nie so wow nie.

Elroy E - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elroy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker gewees, behalwe dat ons kamer nie water gehad het nie.

Ontbyt was so-so. Het eerlikwaar meer verwag van 'n plek van hulle gehalte. Hulle kan gerus 'n bietjie meer moeite maak met die buffetontbyt. Sal weer gaan in die toekoms.

Vendie K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vendie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier by die Hotel en beveel dit beslis aan.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlike kuier gewees by die see.

Duane D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Duane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Dit is okay. Ons het meer verwag van 'n 4-ster. Daar is nie drinkwater in die kamer nie, die ontbyt is basies, die kamer is groot en ruim, maar niks spesiaals nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en dis veilig, maar die ontbyt-buffet was koud, vrugte was nie ryp nie en koffie was nie die beste nie. WiFi is nie algemeen of aangebied nie. Weereens, dis okay maar nie ekstra nie, net die basiese.

Herman L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Ongelooflike uitsigte en baie lekker gebly.

Andries L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Dit was ongelukkig net te kort gewees. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Bertie H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing from the minute we got there.

Amazing stay, staff is extremely friendly and attentive, room was spotless and the service was great. Best breakfast I had in a long time with an amazing spread.

Ronel S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlike etes.

Skoon, netjies en stylvol.

Klaas K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor berge, see en marina.

Was vir besigheid in Kaapstad en Gordonsbaai was ideale oorslaapplek op pad terug huis toe. Die kamers is netjies en skoon. Die restaurant se aandete en ontbyt was baie lekker. Daar is ook 'n paar ander eetplekke naby hotel. Ons het dit geniet om buite te sit en die pragtige sonsondergang te aanskou. Die 40% afslag op verblyf was 'n bonus.

Lené  - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sorgvry, lekkerte.

Uitstekende kliëntediens, goed ingerigte kamers en pragtige uitsig, maak die kuier so gerieflik en sorgvry.

Jackie S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en uitsigte is pragtig.

Die ontbyt is 'n wenner.

Andrew W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Etes is wonderlik. Pragtige uitsig, baie rustig.

Sinria W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend in 'n rustige omgewing.

Ruim skoon kamers. Vriendelike personeel wat vinnig reageer op versoeke. Goeie ontbyt. Goeie Vrydag was heerlik met kerrievis en paasbolletjies en selfs paaseiers. Sal defnitief weer 'n draai maak.

Alain C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Amazing place, staff amazing as well highly recommended.

Andries S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter goed.

Vriendelike diens en goed toegeruste geriewe.

Lottie V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lottie V
Gesin met tieners

Vir besigheid.

Diens en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Cecelia B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Vriendelike personeel en netjies.

Baie lekker! Kom definitief weer!

Edna M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het ons verblyf geniet, alles was in orde en ons het geen klagtes nie.

Michelle H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful hotel!

We only stayed one night, but it was well worth it. The room and hotel was immaculate. The setting is really awesome - specially on the back deck facing the canals. Secure underground parking and yummy breakfast.

Willie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer daar gaan kuier.

Mmamaila B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmamaila B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed myself.

The hotel staff are very friendly. The food at the hotel was also very nice. Peaceful and enjoyable.

Odendaal K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odendaal K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer gaan! Baie goeie kos!

Rina V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wonderlike plek. Wonderlike kos.

Anneke D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Gesin met tieners

Fantasties.

Goeie waarde vir geld.

Klaas K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging en pragtige uitsig.

Ons het van 'n spesiale aanbod op die webtuiste gebruik gemaak. Die kamer is netjies en ons het uitsig oor die strand en berg gehad. Die ligging is ideaal en daar is paar restaurante om by te gaan eet. Die sonsondergang oor die baai is ongelooflik mooi.

Nicolene O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene O
Gesin met klein kinders

Lekker rustig. Naby strand.

Veilige parkering. Rustig en loopafstand van die strand. Heerlike ontbyt en netjiese kamers.

Wentzel D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die kos was baie goed, ontbyt sowel as aandetes.

Darren S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren S
Gesin met klein kinders

Awesome hotel.

Stayed in a family duplex suite, kids loved having their own space.

Dolf D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterende ervaring, puik diens.

Ontvangs was vriendelik en effektief, verblyf was netjies en uiters gerieflik, ontbyt was goed voorgesit en heerlik.

Illana F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste keuse vir ons 10de huweliksherdenking gewees.

Rustig en net wat ons nodig gehad het. Asemrowende p lekkie gewees.

Bruce T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce T
Enkelreisiger

Nice, but could improve.

Nice suite, but room 206 has no view of the sea or the marina and that was very disappointing especially as I travelled so far. There should be some bottled water available in the bar fridge. The room should also have an information booklet telling you where restaurants etc are. otherwise all good.

Prinell N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prinell N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenic stay.

One of the most beautiful places I've stayed at. The luxury suite had amazing views.

Ilke M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke M
Enkelreisiger

Just what was needed. Breakaway from life in the best way possible.

From the check in till check out, everything was great. Food was good, cleanliness was great and will definitely book here again.

Gerhardus C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Good location and a neat hotel.

Odette B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Enkelreisiger

It was amazing with a breathtaking view from my room.

The staff were very friendly and the food was delicious.

Shanice S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Beste wegbreekplek om na toe te gaan! Sal definitief weer gaan!

Jackie J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en goeie kos.

Goeie klientediens en op spesiale aanbieding goeie waarde vir geld.

Rochelle K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese vakansieplek.

Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie professioneel en vriendelik en die kos was amazing.

Wilma D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Gesin met klein kinders

Die beste in die weste.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Hildegard Isabelll J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hildegard Isabelll J
Gesin met klein kinders

Verblyf was merkwaardig. Uitsig asemrowend.

Net 'n jammerte ons kon nie langer vertoef nie a.g.v. ons kortstondige reisplan.

Zonicka V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zonicka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie dankie, het vreeslik lekker gebly, sal definitief weer kom.

Maruzanne M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruzanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Ons was baie tevrede met alles vriendelike personeel, diens by restaurant uitstekend, ontbyt was lekker, ons het lekker gebly, sal definitief weer gaan en vir bietjie langer.

Karin V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel self was 'n ervaring; binne en buite. Daar is genoeg om te doen.

Die hotel integreer ook met die omgewing wat 'n ervaring is. Dienste in en rondom die hotel word aangebied.

Cecil C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and safe stay.

Bradley and Rachelle at reception excellent and friendly. Kitchen staff all excellent and professional during Covid times.

Jennifer M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike personeel baie hulpvaardig. Mooiste uitsig!

Sal beslis aanbeveel. Pragtige kamers, baie skoon. Goeie diens van personeel gekry.

Louie E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rooms and venue

A very nice hotel, breakfast was a bit average relative to all the other good amenities, but overall a good experience.

Michelle A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis die moeite werd en ons sal beslis weer terugkeer.

Die diens was puik en ontbyt was heerlik.

Jeanne C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Kon lekker ontspan. Alles was naby en het voldoen aan ons vereister vir 2 nagte.

Edwina V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina V
Gesin met klein kinders

Fantasmagories!

Ons sal enige tyd terugkeer! En vir almal aanbeveel van die diens en vriendelikheid. Restaurant se kos is "to die for", kinders was mal daaroor.

Ilke M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay, beautiful room although not the same as the image, didn't have the balcony. However beautiful views and large rooms.

Cleanliness needs to be better as their was a few insects in the bathroom and bathtub.

Moira B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Vriendelike staff, uitstekende diens. Kos baie lekker. Hotel, netjies en skoon.

Hannes M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, baie mooi area en goeie diens ondervind. Gimtoerusting is nie in 'n goeie toestand nie.

Shaundrey-lee F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaundrey-lee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We discovered a gem. We enjoyed every moment.

It's like a mini waterfront, picture perfect. The staff is so friendly, not forgetting the food - we couldn't get enough. You will definitely see us again.

Kevin G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Gesin met tieners

Ons moes 'n halfuur wag om in te boek. Vloer was baie taai in die sitkamer, maar was baie mooi en baie lekker.

Dit was 'n aangename kuier, daar was 'n troue soos die musiek was baie hard. Die kamer was nie 100 % skoon nie. Daar was geen vars water of teelepels vir koffie in die kombuis nie.

Katy M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy M

Heerlike tyd saam my moeder daar gehad.

Ons kon vir niks beter gevra het nie. Ontbyt was heerlik. Baie dankie vir 'n lieflike tyd wat ons daar kon spandeer.

Logan H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant. I have no complaints.

Our timing was very off when we visited Krystal Beach Hotel. It was windy and rainy which means we couldn't enjoy all the outdoor facilities properly, like the pool, having supper or lunch outside or even going to the beach. The service we got at the hotel was great, I have no complaints. The room was exactly as displayed: I was happy and excited about that. We were assisted promptly when asking for a few things from reception.

Melanie M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Beautiful views, stunning room, wonderful staff, excellent location.

Nicola L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A night away for some "alone" time.

A nice place and good food.

Derick J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en waarde vir geld

Baie lekker gewees. Waarde vir geld. Heerlike ontbyt gewees.

Cornè V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornè V
Enkelreisiger

Vriendelik en gemaklik, ongelukkig praat almal hier net Engels.

Ek het verwag om Afrikaans te hoor by ontvangs, hulle praat net Engels.

Elsje C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje C
Gesin met tieners

Amazing, amazing, amazing.

Gerieflike kamers met pragtige uitsig. Lekkerste ontbyt en aandete. Veilige parkering. Vir seker hoog aanbeveelbaar. Sal vir seker weer gaan.

Dionne M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne M
Gesin met klein kinders

Good.

Sien sterre.

Stephan L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan L
Gesin met klein kinders

Wegbreek-naweek

Die hotel was baie mooi, skoon en netjies. Die ligging is by die strand, met 'n mooi uitsig oor die baai. Die familiekamer het wel trappe na die 2de verdieping wat dit moeilik gemaak het met 'n klein kindjie. Lekker geslaap.

Belinda L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met tieners

Fantasties! Net te kort.

Personeel is baie vriendelik en uiters hulpvaardig. Kamers is goed ingerig. Ontbyt was uit die boonste rakke. So ook die res van die etes in die restaurant.

Morne K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Gesin met klein kinders

Perfek vir 3 dae se wegbreek.

Presies wat ons vereis het.

Elmarie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Krystal Beach Hotel is perfek geleë om omgewing te verken. Ontbyt was heerlik en die personeel was almal vriendelik en hulpvaardig.

Jodene P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service was great, tranquil environment and excellent food.

Service was great, the staff was really welcoming, tranquil environment with lovely views of the marina and excellent food, breakfast was on point.

Mariette S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Vriendelike en behulpsame personeel, netjiese en skoon kamers, goeie waarde vir geld en 'n asemrowende mooi uitsig!

Adrie L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie L
Saam met vriende

Kuier saam met ' n vriendin.

Was 'n heerlike aandjie uit. Aandete, cocktails en ontbyt was heerlik.

Stephan P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens van Bradley en Rochelle.

Chantal B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Lovely view.

We had an amazing stay, will surely be back soon. Friendly staff, food was lovely.

Robert D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is uitstekend en uitsig oor die see en berge is asemrowend.

Kan dit verseker aanbeveel. Die kos word baie mooi bedien en die personeel doen ekstra moeite. Die afslag maak dit beslis die moeite werd om suite te bespreek. Werklik goeie waarde vir geld.

Patrick M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suite was huge, furnishings poor, room ambiance poor.

No fridge, no microwave, basic furniture.

Christelle P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was baie lekker, die diens en kos was uit die boonste rakke!

Lulu V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu V
Saam met vriende

Baie geniet. Pragtige uitsig! Vriendelike personeel.

Vriendelike ontvangs. Goeie kamerdiens. Alles geniet!

Chris S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice hotel en restaurant se kos is smaaklik.

Pragtige hotel langs die see en mooi bote.

Patrick B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice indeed. Not untouched by covid, therefore understaffed.

Background music in public areas a bit loud and intrusive, but that was my only niggle, not even a complaint. Staff very attentive and helpful. Great facilities and location, great breakfast.

Nico V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hotel to stay at.

Will really definitely be back.

Stiaan M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Dit was regtig baie lekker. Baie netjies en skoon. Mooi uitsig en goeie diens. Kan nie kla oor enigiets nie. Sal weer teruggaan.

Marlicious M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlicious M
Saam met vriende

Uitstekend.

Ek het dit verskriklik baie geniet, die diens was puik en die personeel was uitstekend.

Hr (sakkie) H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hr (sakkie) H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe verblyf in Gordonsbaai.

Baie lekker basis vir besoek aan en verkenning van omgewing. Goed toegerus met ruim kamer. Restaurant se spyskaart bied verskeidenheid teen billike pryse. Net 30 min vanaf die lughawe.

Jackie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie tevrede met kamer.

Ons was baie tevrede met die kamer en alles was mooi skoon, die uitsig was ook baie mooi. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boeke uit. Ons sal beslis weer kom.

Walter S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie lekker en het ’n pragtige uitsig.

Sal definitief weer hier kom kuier! Mense moet die Zest restaurant probeer wat minder as 2 km van die hotel af geleë is.

Jacques J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Fantasies!

Pragtige hotel met puik diens. Was nie ons 1ste keer daar nie en beslis nie die laaste nie. Luxury suite word defnitief aanbeveel.

Loren B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies!

Die uitsig is ongelooflik.

Frik D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, spasie, vriendelike mense, mooi uitsig.

Hotel was nie besig nie. So dit was baie stil met geen gedrang of mense om jou nie. Het die idee gekry dat omdat ons so min gaste was het die personeel tyd gekry om te glimlag en aandag te spandeer aan hul gaste. Ook die sekuriteits personeel word hierby ingeslut

Edyne L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edyne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Absolutely 5 stars. Staff are friendly and helpful. Accommodation was perfect. My husband and I loved and enjoyed every second of our stay. Special thanks to Rachelle for really going all out with my husband's surprise. It was received with a warm and happy heart: champagne on ice chocolates in the room ─ oh how lovely. The food deserves a 10 /10 excellence! The chef really knows his story! We even enjoyed the breakfast buffet ─ all smiles. Filled our tummies with goodness. Krystal Beach Hotel, you've been excellent to us! We will see you in the future again.

Gert J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, vriendelike personeel.

Hotel personeel is uitstekend en behulpsaam. Kamers is baie netjies en skoon. Restaurant het topgehalte-kos.

Manie N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie N
Enkelreisiger

Goeie ligging , maar hotel kort aandag.

Ek het die hotel oorweeg meestal omdat die kamer op 'n spesiale aanbieding was. Daarom kan ek seker nie te ondankbaar klink nie. Die hotel kort baie aandag. Hulle werk egter daaraan. Daar is egter beter plekke in die prysklas waarin die hotel meeding. Daarom sal ek dit glad nie aanbeveel nie.

Pixie B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pixie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ons het in Februarie 2021 bespreek by Krystal Beach Hotel. Van die begin tot einde by Krystal Beach was 100% perfek! Sal beslis weer teruggaan.

Kashiefa C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kashiefa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige intieme atmosfeer gehad met my geliefde.

Ontbyt was baie lekker uit gesit en ons het dit geniet, die vars seelug en verblyf is uitstekend.

Simoné H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike en baie hulpvaardig! Die restaurant se kos is heerlik en vinnige flink diens.

Tarne D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarne D
Gesin met klein kinders

Was great to be able to use the pool since beaches were off limits.

Was a bit stressful since the accommodation we selected was a family unit. The duplex is great with older kids but we had a 7 and 1 year old and constantly need to get baby off the stairs and keep him off the balcony since railing were wide enough for him to fall through.

Simone N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Pragtige omgewing en hotel se personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Vriendelike en behulpsame personeel. Hotel se ligging is pragtig.

Komilla N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Komilla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, beautiful location.

Bradley was most welcoming when we arrived at the hotel.

Cailie H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Lovely location in the marina, restaurants close by if you do not want to eat at the hotel and a small beach in walking distance. Perfect for a night away!

May M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

I love it, breath of fresh air.

Abdul E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Had a great stay at Krystal Beach Hotel. We enjoyed it very much.

Whelyn V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whelyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Everything was top notch. Thanks for the 5 star experience. I'm in love with your food.

Loved the setting. Best hospitality service, best food!

Portia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was very clean and comfortable. They met all the protocols of Covid and was well managed.

The staff at the front desk was very helpful and the hotel is in a perfect spot right opposite the beach and close to amenities needed for a pleasant break - home away from home. Rooms are a lovely size and completely comfortable.

Maryka V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie aangenaam.

By ontvangs het Bradley ons so hartlik ontvang en oor alles van die hotel asook die omgewing ingelig. Jy kry dit nie meer nie.

Zelda E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik en kamerdiens is besonders, die lekkeste kos ooit! Probeer gerus die mossels!

Daar was 'n probleem met ons kamer se bespreking, maar hulle het ons in 'n lieflike alternatiewe kamer gesit met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het komplimentêre hot chocolate gekry wat heerlik was en 'n bord verskeie koeke en nagereg! Die kos en ontbyt is uitsonderlik en daarvoor wil ek teruggaan! Ek beveel hierdie hotel ten sterkste aan.

Claudia R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia R

Good.

Upon arrival, the room was not ready, the pillows were on the couch and there weren't any robes in the closet. Had to draw staff's attention to it. The staff at the spa was friendly but it seems they don't have a system in place to generate an electronic invoice and am still waiting on them to respond via email after leaving.

Anthea T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quality service.

Wonderful customer service, friendly efficient staff, food was beyond excellent.

Liana S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Vriendelike personeel. Gehalte etes en die prys was bekostigbaar en bedien groot porsies. Hul het ons tuis laat voel. Was regtig die geld werd. Pragtige kamers netjies skoon en mooi see-uitsig.

Marius F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus, het sommer uitgerus gevoel toe ons weer vertrek het.

Mooi uitsig, en kon lekker gaan stap.

Janine M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Very nice.

Hotel and food was absolutely 5 star, the entrance area just needs a bit of work as the outside of the hotel is a public beach area and hotel seems to be halfway through a painting job.

Tersia C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike wegbreek nie te ver van die Kaap af nie.

Die hotel is goed geleë met toegang tot verskeie restaurante.

Sphumelele M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphumelele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, the staff was friendly. The food, drinks were tops.

The place is amazing.

Sugnuet D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging