LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kubu Bali 18 | LekkeSlaap
+16

Kubu Bali 18

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 26 Mrt 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1127, Kubu Bali 18, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kubu Bali 18 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, en het die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die woonstel bied toegang tot 'n balkon en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 2 matrasse vir 2 kinders beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die kompleks se gemeenskaplike swembad.

Shelley Beach bied verskeie doendinge, soos visvang, duik, snorkel en inkopies by die Shelly Centre-winkelsentrum, asook besienswaardighede soos die Pure Venom Reptielpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Kubu Bali 18 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marine-rylaan 1127, Kubu Bali 18, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1127, Kubu Bali 18, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2bdf4ae3f6f183a35774f7373fd5c27535dd57f5973fd038323d118d96ccb6e57e504da479be08ccbe4db17a5fb1e1d26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 1127 Marine Drive Kubu Bali 18 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 09:00-20:00 10:00 -30.802918714584 30.412586081754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!