Kubu Khaya, Mabalingwe

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Kubu Khaya, Mabalingwe bied selfsorgverblyf in die welbekende Mabalingwe Natuurreservaat sowat 31 km vanaf Bela-Bela.

Dié dubbelverdieping-lodge bied slaapplek aan ’n groep van 9 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer, die derde kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die vierde kamer het 1 dubbelbed.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, stoof, oond en ander toebehore. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die leefarea lei na ’n hoofstoep met braaigeriewe en ’n plonspoel wat oor die reservaat uitkyk.

Die lodge het ook ’n wildritvoertuig wat gaste teen ’n ekstra daaglikse koste kan huur. Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl gaste perdry, koue en warm swembaddens en ’n spa buite.

Slaapplek

'n Bespreking by Kubu Khaya, Mabalingwe sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kubu Khaya, Mabalingwe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 R3 000 per nag (plek vir 9)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za