Vaalwater Akkommodasie by Kudu Creek | LekkeSlaap
+83

Kudu Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Daeraad, R33 Erfdeel 17, Groenfontein Plaas, Kudu Creek, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kudu Creek bied selfsorgverblyf in die bosveld aan die Mokolorivier se 900 m lange rivierfront. Dié eiendom het kameelperde, rooibokke, njalas, sebras, blesbokke en swartwitpensbokke. Daar is heelwat doendinge, restaurante en kroeë in die area.

Verblyf word in 4 Bos-uitsig Kamers en 'n aparte Plaashuis gebied. Die Bos-uitsig Kamers en die Plaashuis kan saam bespreek word vir groot groepe.

Die Bos-uitsig Kamers is 4 kamers langs mekaar wat eksklusief aan 'n groep van 8 verhuur word. Die kamers deel 'n badkamer, kombuisgeriewe en 'n bome-vuurmaakplek.

Die Plaashuis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die huis het 'n kuierarea met 'n Jacuzzi, 'n pooltafel en tafelsokker. Daar is ook 'n braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Daeraad, R33 Erfdeel 17, Groenfontein Plaas, Kudu Creek, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Daeraad, R33 Erfdeel 17, Groenfontein Plaas, Kudu Creek, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuW6d0TOP3FjMRksIZrilVuUtbA1A3h7i6kYsqHXp7kfu1xmmyX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) Daeraad, R33 Section 17, Groenfontein farm Kudu Creek 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -24.341231 28.120397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za