Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Khaki

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring-weg, Hanover-plaas, Vaalwater, 0000, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kudu Khaki is 'n lodge in die Vaalwater-omgewing en is deel van die Waterberg-biosfeer. Die lodge is 35 km noord vanaf Vaalwater op die R33 geleë - ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Kudu Khaki het 4 rondawels op die perseel en elkeen het slaapplek vir 4 gaste. Elke rondawel het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die rondawels word daagliks skoongemaak.

Die lodge het 'n klubhuis en boma-area. Daar is 'n groot verskeidenheid wild en 'n ryk voëllewe op die plaas.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en dieetvoorkeure moet asb. vooraf gereël word. Die lodge het asemrowende natuurskoon en staproetes. Gaste kan fietsry en voëlkyk, en daar is daaglikse wildritte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Hermanusdoring-weg, Hanover-plaas, Vaalwater, 0000, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring-weg, Hanover-plaas, Vaalwater, 0000, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR8pfVkMkLb3eLbhRbEavb15fzPmgHtFdBDACa2gIEcLSXqDUeQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense Hermanusdoring Road Farm Hanover 0000 Limpopo 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -24.079555555556 27.938916666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem