Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Plains Bush Retreat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kudu Plains Bush Retreat is 'n selfsorghuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk af is en aan 'n gesin die lekkerste wegbreek bied. Dit is net 'n uur en 'n half vanaf Johannesburg en 40 minute vanaf Pretoria. Die lodge is in die Leeuwkloof Park Private Bewarea suid van die Dinokeng Wildreservaat en noord van Pretoria. Die Leeuwkloof Park Private Bewarea is 540 hektaar groot.

Dié lodge is geskik vir 10 gaste en het 4 slaapkamers wat in 2 aparte vleuels van die huis is. Elke vleuel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n solderkamer. In een van die vleuels het die solderkamer 4 enkelbeddens en in die ander vleuel het die solderkamer 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, stort en buitestort.

Daar is 'n groot kuierarea tussen die 2 vleuels en dit bestaan uit 'n sitkamer met 'n knus kaggel en 'n eetarea. Die area het 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond en yskas toegerus en daar is 'n ingeboude braai op die stoep, asook 'n vuurput. Kom span hier uit en luister na die geroep van die naguil en die jakkals. Op 'n stil aand kan julle ook die hiëna en leeu hoor.

Die lodge is onafhanklik van die tradisionele kragnewerk af en het nie netwerkelektrisiteit nie. Die ligte werk met sonkrag en gas word gebruik om te kook en om water warm te maak.

Daar is baie om die kinders besig te hou, soos 'n swembad, trampolien en 'n klimraam. Hulle kan ook hul fietse saambring en lekker krieket speel op die groot grasperke.

Elke kant van die huis het 'n bos-uitsig of 'n uitsig oor die plein waar kameelperde, blesbokke en baie ander diere en voëls gewaar kan word.

Gaste kan 'n sonsondergangsrit teen 'n ekstra koste bespreek. Dit eindig by een van die reservaat se uitkykpunte waar gaste 'n skemerkelkie geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Kudu Plains Bush Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kudu Plains Bush Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Kudu Plains Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA343969b39e865844f18a608c77de9dcd89099a369434b4321a6bd3edd803c9d3ec118e2997537f81d4164ce013fb627f25e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Farm 16 Leeuwkloof Park Private Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.493994596033 28.50285495332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem