Kudus Rest Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 17 Nov 2019.

Beskrywing

Kudus Rest Game Lodge is in die Noodhulp-area naby Bela-Bela geleë en bied 'n 'wilde ervaring' op 'n wildplaas in Limpopo. Die verblyf is ideaal vir diegene wat na 'n bietjie avontuur smag en die lodge bied wildritte en visvang op versoek.

Daar is 7 selfsorg-eenhede wat aan die vereistes van enige groep sal voldoen.

Neef's Nest is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe, 'n eetarea en gemaklike sitplek.

Daar is 5 gesinseenhede met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamers in hierdie eenhede het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuisies is toegerus met basiese selfsorggeriewe.

Die Rondawel het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea waar gaste kan ontspan.

Die gemeenskaplike boma en braaigeriewe is by die dam geleë. Hiér kan gaste saam kuier, terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet en die pragtige uitsigte bewonder. Ys en hout word op die perseel verkoop.

Die naaste dorp is sowat 12 km ver en bied verskeie winkels, restaurante en die Forever Resort Waterpark.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kudus Rest Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 17 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za