LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudus Rest Game Lodge | LekkeSlaap
+59

Kudus Rest Game Lodge

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir Kudus Rest Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Thivhulawi N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thivhulawi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend worth every cent.

Just to suggest that a TV be included in the room as opposed to the bar.

Johan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Baie baie teleurstellend.

Ons sal nooit weer soontoe gaan nie. Dit is uiters swak waarde vir geld. Die grondpad soontoe is 'n nagmerrie vir ons Toyota Camry. Daai bestuurder het nie een enkele keer geglimlag nie, selfs nie toe ons R2 310 kontant in sy hand gedruk het, waarvoor hy ons nie 'n kwitansie gegee of aangebied het nie. Hy het ook nie 'n kwitansie gegee of aangebied vir die R400 kontant vir Sondag se game drive nie. Die parkering is 100 tot 120 m ver weg van die rondawels waar mens bly. By aankoms het hy sy gholfkarretjie aangebied en ons sakke en bagasie aangery na die rondawel. Toe ons Sondagoggend vertrek, (hy weet tog ons moet 10 uur uit wees) moes ons al ons goed terugdra kar toe, meer as 100 m meer ver. Ek het 4 keer gestap, dis heen-en-weer en het dus 800 meter moes stap om my goed weer op my kar te kry. Daar is nie ligte by enige van die braaiers (braaiplekke) by elke rondawel nie. My flits se lig was nie goed nie en ek het met die grootste moeite my vleis gaar gekry. Daar is ook nie 'n enkele kraan buite by enige braaiplek of voor enige rondawel nie. Ek het swart roet van die kole en swart strepe van die rooster, bloedwater uit ons braaipakke en sosatiesous op my hande en een voet gekry met die hantering en braaiery, en moes kort-kort instap in die rondawel in na die badkamer om my hande te was en my voet af te spoel! Hulle swembad is 'n dam wat bo-gronds gebou is. Die water is helder maar die bodem is op plekke vol slymerige alge. My seuntjie (7 jr) het baie seergekry toe hy die gladde trappe afgeklim het met sy nat voete, toe hy klaar geswem het, en die laaste drie trappe geval het. Daar behoort "non-slip" strokies op die trappe te wees. Daar is nie 'n enkele TV op die perseel nie. Daar is geen mikrogolfoond in die rondawel nie. Die helfte van die stort se kop se gaatjies is verstop en die water spuit in alle rigtings uit by die oorblywende oop gaatjies. Die toilet se bak (rondawel 3 waar ons tuis was) se binnekant is sjokolade-bruin-gevlek. Hulle honde was kort-kort in ons rondawel om daar rond te snuffel en te bedel vir braaivleis. Die area en perseel waar mense bly is netjies en skoon.

Pieter V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private. Couples will love the break.

Loved how private it was. Away from everything and peaceful. Would have loved to do more things advertised on their website. Never got to do any of those things and the manager had limited or no knowledge of those things.

Deoshini N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deoshini N
Gesin met klein kinders

It was a great stay for the family.

It was a really nice stay. André was very welcoming to my family and myself. We felt comfortable and enjoyed our stay.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefonteinplaas, L7,10,12,14, Noodhulp Bela-Bela, 0408, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZjgzZjhiLTU2MjEtNDk4MS05YjA5LTlhYTkyYzQ5ZTViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Driefontein Farm L7,10,12,14 0408 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.948654 28.23274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!