Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 61 resensies vir Kudu's Rus Game Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Colin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin V
Gesin met tieners

Accommodation is ok, big cat experience good. Well located to access Sun City.

The stay was good. Service from the host was top notch. The kitchen could do with some TLC. Some of the drawers and doors are not functioning as they should, and the utensils supplied did not match the inventory (this was sorted out by the host). The stay was marred by the owners' kids riding the quadbike past our chalet and setting off crackers on the evening of the 30th. This was followed by fireworks at midnight on the 30th. It would appear that when the owners of the lodge are there, they are more important than their paying guests. For future visitors, they don't supply towels or loo rolls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-marie M
Gesin met tieners

Amazing hoogtepunte, teleurstellende laagtepunte.

Fantastiese omgewing, ongelooflike ervaring met die leeus maar ongelukkig nie skoon nie en kon glad nie in die chalet slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met klein kinders

An awesome, chilled experience.

Firstly the service was excellent. The staff were extremely helpful and friendly, especially Steven, my 2 year old son adored him so much, and was following him around. The experience with the lion and tiger cubs was phenomenal and surreal. Walking with the lions was an exciting moment. I will definitely recommend the place to people and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Albert F
Gesin met klein kinders

Very unhappy.

Emty pool. Roof leaks when in rains. Aircons not working. Warm water isue in bathroom. No water in kitchen at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Gesin met tieners

Very chill.

Nice and quiet, a good break away from the rush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Fantastiese ervaring.

Absoluut 'n wonderlike plek en het baie lekker gekuier! Kinders het dit ook geniet. Pooltafel se blad kort bietjie aandag. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Sal definitief vir mense aanbeveel om dit te sien. Die diere is ongelooflik pragtig, die natuur en rustigheid is definitief 'n wonderlike ervaring. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. 'n 10 uit 10 vir die span by Kudu's Rus. Puik bestemming en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandri V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri V
Saam met vriende

Goeie diens.

Gawe personeel. Wonderlike ervaring met die leeus. Gaan stap met die leeus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring!

Baie netjies en professioneel! Perfek vir 'n naweekwegbreek uit die stad! Probeer dit gerus op Kudu's Rus Game Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lambert L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert L
Gesin met tieners

Aangename ervaring met puik diens.

Die diens was puik en die plaas was asemrowend. Sal beslis weer gaan kuier maar net vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marty H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marty H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Perfek vir 'n naweek weg van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicky H
Gesin met tieners

Disappointing and would not recommend staying here.

On arrival, veranda was not swept and dishes were left in the drying rack. No microwave in the chalet as advertised. Cutlery and crockery was sticky and dirty and had to be washed before using. No dishcloth for drying dishes. Cloth for washing dishes was filthy and smelling. No bowl to even make a salad. Definitely not self-catering. Bar fridge had no shelves in and all food had to be stacked on top of each other. The restaurants kitchen that we were allowed to use was filthy when we wanted to make breakfast. The chalet itself is definitely not equipped to be a self-catering unit. The communal lounge area as advertised on the website was occupied by the staff working there. We were not even informed that we could use this area when we arrived. Only after making a remark to one of the groundsmen, did he inform us that the lounge area is meant for the guests, yet the staff residing on the premises were occupying this area all the time. On one evening, people were even sleeping on the couches in the lounge area. During a thunderstorm, the electricity went out. There were no candles nor lamps in our chalet. The staff that were occupying the lounge area went and fetched lamps for themselves and left the guests sitting in the dark without even telling us where to go find a lamp. Absolutely shocking to say the least. I would not recommend this place to anyone. We were bitterly disappointed and felt more like we were in a caravan park than in a luxurious resort. The only positive thing I can say about this place is the friendliness of Wilma and the love she has for the cubs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N
Saam met vriende

Our stay was awesome, the staff working there are the best.

We enjoy watching the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L
Gesin met tieners

Basies, voldoende en rustig.

'n Wonderlike en unieke ervaring teen 'n bekostigbare prys. Al die personeel kry 11 uit 10 vir hul vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met tieners

Rustig en wonderlik.

Ons het in die Giraffe kompleks gewoon. Dit was wonderlik, weg van mense af, met net die leeus in die hokke naby se gebrul om jou wakker te hou en bewus te maak van die natuur om jou. Het besoek aan leeu hokke geniet. Wonderlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corien K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corien K
Gesin met tieners

Glad nie selfsorg nie aangesien nie veel beskikbaar was nie.

Oulik om die leeus te sien. Maar glad nie selfsorg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette D
Saam met vriende

Definitley not value for money.

The bedding, carpets was dirty, matres so uncomfortable we could not sleep. We will definitely not recommend this and surely not worth the money paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring gewees.

Wat 'n lekker wegbreek. Dankie vir jul vriendelike diens, dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie S
Gesin met klein kinders

False advertising as there was no wildlife to be seen, only the carnivorous animals in cages. No buck or other animals were seen.

An email was sent to Kudus Rus Game Lodge which I will forward to you regarding many problems in the Nyala Unit that we encountered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie P
Gesin met klein kinders

Baie geniet en sal definitief weer gaan. Dankie!

Baie vriendelik vandat ons ingeklok het tot ons gegaan het was die diens goed. Netjies, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stewart C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stewart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ongeag die droogte wat die land ervaar was dit steeds 'n belewenis. Staf is vriendelik en as daar 'n versoek was dan het hul gehelp. Swembad is net groot genoeg vir afkoel. Al wat ek kan voorstel is dat hul vir elke eenheid 'n sambreel moet kry. As ons nie die een van die swembad gehad het nie, sou ons beperk gewees het tot die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S
Besigheidsreis

Goeie perseel en akkommodasie.

Heel aanvaarbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda E
Gesin met klein kinders

Die leeu-ervaring is asemrowend, maar die verblyf is baie basies.

Die afwerkings is outyds en lyk verniel. Ek sal liewers as 'n dagbesoeker die leeus kom besoek in plaas daarvan dat ek weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna C
Saam met vriende

Baie potensiaal.

Julle moet mooi kyk na julle plek en personeel - dit het baie potensiaal. Ons is baie vriendelike ontvang deur 3 jongmense. Ek het 2 "bungalows" bespreek wat elk slaapplek het vir 2 persone. Toe ons daar kom was daar 1 "bungalow" met 4 beddens. Ons moes wag totdat hulle die ander "bungalow" eers skoongemaak het. Mens kon sien dat Yolandie haar katte baie mooi versorg en baie moeite doen om inligting te gee. Baie dankie! Vir die prys, kan die beddegoed en matrasse definitief verbeter. Pragtige plek, maar 'n mens kan sien geen geld word teruggesit in die besigheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanne W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne W
Gesin met klein kinders

A wonderful relaxing time

A wonderful relaxing time with the cutest cubs to be seen, and friendly staff. Peace & quite. Loved hearing the lions roar during the night!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert M

Amazing trip! So much more than we expected.

We had a wonderful time at Kudu's Rus! The lions and the other cats were fantastic and Yolandi made our stay so memorable, she was full of information and so gifted with the wild cats. I would highly recommend a weekend here! Nice location not far from the Pilanesberg Reserve that we wanted to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oostewald V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Oostewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers is baie oud, linne kan vervang word en die eetsaal kort ernstige aandag.

Kudu's Rus is ideaal geleë, maar die lodge self regverdig nie die R800 per nag nie. Die kamers kan gerus 'vernuwe' word. Ons het 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek en ons het 2 enkelbedjies gekry. Die stort is baie slordig en die deur maak nie mooi toe nie. Die eerste oggend se ontbyt was ook nie op standaard nie, maar die tweede dag se ontbyt was perfek en smaakvol. As mens reeds R800 per nag per kamer betaal en die kamers is op die standaard soos huidiglik by Kudu's Rus nie, verwag mens ten minste dat iets - soos om na die leeus te gaan kyk - verniet sal wees en nie nog 'n addisionele koste van R100 per persoon beloop nie. Die feit dat daar jong leeutjies was wat in die kamp/lodge grootgemaak word het wel opgemaak vir die ongerief van die fasiliteite. Kudu's Rus het baie potensiaal, maar soos dinge nou daar lyk sal ek nie gou weer daarheen terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, maar...

Ontvangs en gasvryheid was baie aangenaam. Ek voel tog vir die prys kan daar ten minste 'n ekstra rolletjie toiletpapier wees, veral as die eerste rolletjie nie vol is nie en nog oorgebly het van die vorige gaste. 'n Klein sepie by die wasbak met 'n handdoekie sou nogal help, veral as jy gou wou hande was voor jy jou tas nog oopmaak. Die ontbyt was heerlik en die jongmense baie aangenaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin G

We had an amazing time.

We will definitely be going back to Kudus Rus in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Huisie is lekke knus en gerieflik. Sou my eie braaiplekkie wou hê want die draagbare een in die braai area rook 'n mens uit. Fantastiese omgewing, gemaklike gasheer en lieflike ontbyt. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Millicent L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our time, very relaxed, staff very friendly, thank you.

The place is very wonderful, for those days when you want to relax, coming back again to see how big are the crocodiles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia S
Saam met vriende

Lions and the various other animals were awesome to be with, what an experience.

I would recommend Kudu's Rus because of the lions, breakfast & surroundings. However, from a cleanliness perspective not at all! Linen was not changed, bugs all over the kitchen counters, microwave, fridge, etc. as well as spiders and small insects all over the place - so I am a bit skeptical regarding cleanliness. My one friend did complain directly with Andries about this while we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannick H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannick H

Good

Outstanding service, good location, good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerisha M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerisha M
Gesin met klein kinders

Wonderful

A great lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N
Saam met vriende

Awesome African experience for a 1st time visit to South Africa.

Thank you to Yolandi, what an amazing and unforgettable experience. Kimberly, my Australian friend, was awestruck and her family are already discussing another trip to visit in South Africa! One recommendation: Traditional breakfasts I think would be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money - very safe

We had a very nice and peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Gesin met klein kinders

Excellent weekend

Staff were very friendly and helpful. Had a great time playing with the lion cubs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kulani Agape S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kulani Agape S
Saam met vriende

We had a great stay

We had a nice welcome at Kudus - they prepared fire for us to braai and they show us the surroundings. The animals they have such as lions, are my interest. We enjoyed ourselves there. I'm thinking of going back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the best rest ever

It was a wonderful week, we enjoyed the time to rest. The Jacuzzi and lion cups were definitely a highlight. It is just the road to get there that is bad, but if we had a bakkie it wouldn't have been that big of a problem. The chalet was very nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie R - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Saam met vriende

It was a great stay away!

It was a lovely little place to unwind away from it all. Not far from Sun City. The lion enclosure was also an amazing surprise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice location. Enjoyed our weekend

............................................

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita J
Saam met vriende

Good overnight

It was just a quick overnight stay, so it is hard to comment about everything, but it seemed fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit W - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit W
Saam met vriende

Enjoyed stay and interaction with Lions

Enjoyed stay. Road to Kudus Rus in bad condition but this work in my favour - as with it in this way they won't become too commercialized .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton J - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money

Good value for money, but the road leading into it needs some serious attention from the municipality

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!!!

Wonderful value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weiming C - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weiming C
Saam met vriende

Great service, great place.

The lodge was a bit difficult to find but the service was great and the lodge was beautiful

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie K - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and not pricey

We had a lovely time. Hopefully next time we will stay longer. Thanks to the staff for a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shih Ting L - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shih Ting L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the environment and the hospiyality

Just the road to the lodge isn't that great, otherwise its an excellent get away for any holiday season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met vriende

Sad to leave, wish I could stay forever, staff the best I have come across

We really enjoyed our stay and are thinking or doing it again. The location is the best we've found in proximity to Sun City and game travels. The staff and the way they do business around the lodge made it worthwhile - your jacuzzi is the best, and the cleanliness A1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki W - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and unforgetable stay

Warm, friendly reception and the staff were very accommodating. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika A - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika A
Saam met vriende

Wonderful

We had a great time at Kudu's Rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adine G - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adine G
Gesin met klein kinders

Good service, very comfortable.

We received very good service at Kudu's Rus - but would recommend petitioning the government to tar the road into the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emma D
Besigheidsreis

Thanks Daniel, Sam and Ben.

The team at Kudu's rest really went out of their way to make sure we were comfortable and taken care of. My team and I worked ridiculously long hours and it was fantastic to come back to a large camp fire, clean rooms, clean pool and smiling faces. It was a good trip for us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth P - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P
Saam met vriende

Nice place to stay and excellent service.

Kudu's Rus Game Lodge is a nice place to stay at, however I would recommend that people traveling on the gravel road need a 4 X 4. Otherwise we would suggest they maybe fix the road so its more user friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda L - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda L
Saam met vriende

We had a very good time and would have loved to stay longer.

Daniel knows just how well to look after the guests, Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah H - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H
Gesin met tieners

It was extremely pleasant stay and the staff were outstanding.

I would recommend Kudus Rus Lodge to anyone who is looking for a quite weekend away from the busy life of the city. The staff were extremely helpful and pleasant and the room was clean. I can't find a single fault with them whatsoever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great relaxing, accomodating and fantastic experience, worth it!!!

We really enjoyed our stay at this bush camp. Accommodation is excellent and the service is also very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary N - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and tidy accommodation with very friendly reception from owner and staff

We were welcomed by a friendly owner, his wife and staff. Our stay was very pleasant and we felt at home in the tranquil bushveld atmosphere. We will defenitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval, Rustenburg, 1500, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzlmM2RkLWUzMDEtNGQwYy04Njg3LTBmZWIxZWVlN2UyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 61 5 1 4 Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval Rustenburg 1500 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.506666666667 26.920833333333