Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus Game Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval, Rustenburg, 1500, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kudu's Rus is 'n Suid-Afrikaanse wildlodge in die Noordwes-provinsie. Dit is in 'n malaria-vrye streek, in privaat besit en slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe en omgewing. Al maak die grootte van die lodge dit perfek vir spesiale geleenthede, is die uitleg van die selfsorg-eenhede so dat dit privaatheid vir paartjies en kleiner groepe ook bied.

Die lodge is die tuiste van verskeie wild insluitend: koedoes, vlakvarke, wildebeeste, hartebeeste, impalas en sebras asook verskeie inheemse voël- en plantspesies.

Ons is na aan die wêreldbekende Sun City (ongeveer 38 km), Pilanesberg Nasionale Park en die Royal Bafokeng Sokker Stadion. Dit bied gaste die ideale geleentheid om die bos- en wildlewe by die lodge te ervaar terwyl hulle enige tyd weg kan glip vir die vermaak en opwinding by Sun City of 'n spesiale sportgeleentheid by die Royal Bafokeng Stadion.

Gholf-entoesiaste sal juig as hulle te hore kom van die 5 internasionale gholfbane wat almal binne maklike bereik van die lodge is.

Die vermaak-area bestaan uit 'n lapa, 'n swembad, 'n boma en braaigeriewe asook 'n privaat, ingeslote Jacuzzi-kamer. Daar is 'n volledige kroeg (geen drankies word verkoop nie, so bring asseblief jou eie) met DStv op die platskerm-TV vir die eksklusiewe gebruik van gaste en konferensie-groepe. Die kombuis is toegerus met al die nodige soos 'n konveksie-oond, mikrogolfoond, diepvrieskas, yskas, braairooster, kookgerei en oorgenoeg breekware en eetgerei. 'n Uitkyk-dek bied 'n unieke ervaring aan almal wat die rykdom van die diversiteit van Afrika waardeer.

Geniet die Afrika-bosveld en die rustigheid van die natuur reg op jou drumpel terwyl jy vertoef by Kudu's Rus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 61 resensies vir Kudu's Rus Game Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Francois Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 13

Ligging

  • Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval, Rustenburg, 1500, Noordwes
  • Gaste dink Kudu's Rus Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval, Rustenburg, 1500, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzlmM2RkLWUzMDEtNGQwYy04Njg3LTBmZWIxZWVlN2UyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 61 5 1 4 Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval Rustenburg 1500 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.506666666667 26.920833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem