LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuier-in-Koer | LekkeSlaap
+25

Kuier-in-Koer

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koerlaan 3, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kuier-in-Koer is aan die voet van die Outeniekwaberge in Denneoord, George, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby al die geriewe, besienswaardighede en doendinge geleë, so dis die perfekte blyplek as jy die omgewing wil gaan verken. Dis net 15 minute van George se middedorp af en 30 minute van die naaste strand af.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, ingeboude kaste en 'n wasbakeenheid met 'n spieël. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer is 'n solderarea. Beddegoed en linne word voorsien. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n eiland met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien en alles wat gaste vir selfsorg sal benodig. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Premium Paket en Showmax ingesluit. Gratis WiFi is onbeperk. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 8 gaste om 'n eetkamertafel van soliede swarthout.

Daar is 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe en stoepmeubels met sitplek vir 10 gaste. Die agterplaas is ruim en het 2 wasgoedlyne. Daar is 'n dubbelmotorhuis indien beskikbaar, andersins veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Rook is streng verbode in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Kuier-in-Koer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kuier-in-Koer
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Koerlaan 3, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuier-in-Koer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koerlaan 3, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQah2zmD0oATEqMeRWlMWTJ9Zb3PDdqzj5FGPXrxbi4MTMdg3jM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 Koer Avenue Denneoord 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.940580018632 22.476469682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!