LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuier n Geniet | LekkeSlaap
+7

Kuier n Geniet

34 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadlaan 6 , Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Kuier n Geniet bied gerieflike oornagverblyf in Potchefstroom. Dié instansie is naby skole, hospitale, Noordwes Universiteit en winkelsentrums.

Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n sitkamer, swembad, TV, DStv, Wi-Fi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Boskopdam Natuurreservaat, Potchefstroom Gholfklub, Buffelsvier Wildpark, Mooirivier Mall en Potchefstroom Museum in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kuier n Geniet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Kuier n Geniet
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Skilpadlaan 6 , Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kuier n Geniet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadlaan 6 , Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMWNlMTRkLTA5ZWQtNGEzMi1iNmQ4LTNiZmFmM2M1MTZlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 34 5 1 5 6 Skilpad Avenue Miederpark 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.733965 27.099111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!