Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuiergat

Kuiergat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die tariewe wat vertoon word, is vir selfsorgverblyf.
Ekstra gaste/kinders word slegs toegelaat indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring, maar handdoeke kan voorsien word teen 'n fooi.
Parkeerplek slegs vir 1 voertuig en moontlik 'n sleepwa, enige ekstra parkeerplek vir 'n boot en ander voertuie van huurders moet vroegtydig gereël word en mag in sekere seisoene/tye slegs teen 'n tarief beskikbaar wees.
Gaste se besoekers moet buite die kompleks parkeer.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Eenmalige skoonmaakfooi word by elke bespreking gehef.
Gaste sal vir enige skade aan eiendom, hetsy aan gebou of inhoud, breekware, meubels ens verantwoordelik gehou word en sal die waarde soos bepaal per item moet betaal.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 85 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem