LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adéle V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Kan nie wag om weer te gaan. Altyd 'n heerlike bestemming. Wonderlike uitsig van die oseaan. Volop walvisse en dolfyne in die baai. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Kuiergat
Dankie Adéle. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier geniet het, dit was regtig 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te hê. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Louis N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Mooiste uitsig, met 'n lieflike braai. Mooi huis met alles wat nodig is. Mooiste uitsig, met 'n lieflike braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns H
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Definitely coming back. Very nice place. Beautiful view. Value for money. Very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker plekke by die see. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie ruim en is volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en ontspanne. Soos gewoonlik was die perseel skoon en netjies gewees. Ware waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Most underrated hidden gem. Wish we could have stayed a few more days. Our stay was wonderful. The beach views were amazing. I just wish the wind (and the related power cuts) could have been on our side to enjoy the ocean a bit more. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peden S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

Kalm. Dit was baie rustig. 'n Mens kan 'n bietjie wegbreek van werk en net jou laat kalm voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Peace, soft sand, beach walks. Marvelous view of the ocean. On the beach. Peaceful town with good fishing facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

The stay was good, unfortunately the site did not know we were coming. Lovely flat, very clean, good price, total value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 6 mense 128 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang