LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Witsand, met see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer, leefarea en balkon. Gedurende die winter kan gaste soms walvisse vanaf die balkon sien.

Die woonstel is op die eerste verdieping van die huis geleë en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Let asseblief daarop dat daar ongeveer 15 trappe na die eenheid lei. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders bevat. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Handdoeke kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas en ontbyttoonbank. Die eenheid bied ook 'n leefarea en 'n binnebraai-area. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale. Gaste het toegang tot beperkte, gratis WiFi.

Parkeerplek vir 1 voertuig is langs die huis beskikbaar. Parkering vir 'n boot of addisionele voertuig moet vooraf gereël word. Besoekers moet buite die kompleks parkeer.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adéle V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie wag om weer te gaan. Altyd 'n heerlike bestemming. Wonderlike uitsig van die oseaan. Volop walvisse en dolfyne in die baai. Gashere baie vrien...
Sien meer
Sep 2026
Louis N
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig, met 'n lieflike braai. Mooi huis met alles wat nodig is. Mooiste uitsig, met 'n lieflike braai.
Jul 2026
Theuns H
5.0
Definitely coming back. Very nice place. Beautiful view. Value for money. Very friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekke by die see. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie ruim en is volledig toegerus.
Mei 2026
George N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Soos gewoonlik was die perseel skoon en netjies gewees. Ware waarde vir jou geld.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuiergat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 6 mense 128 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang