Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuiersaam Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joe Slovo-straat 17, Uitbreiding 22, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kuiersaam Gastehuis het sy deure in 1995 oopgemaak. Die gastehuis bied elegante, gerieflike en moderne 4 ster-verblyf vir privaat gaste en sakereisigers.

Die verblyf beskik oor 12 slaapkamers om aan alle gaste se behoeftes te voldoen. Al die kamers het moderne en suite-badkamers, sowel as yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, plasma-TV's met sekere DStv-kanale en 'n keuse tussen ADSL- of LTE-internetverbindings.

Gesinne kan in die gerieflike gesins-eenhede vir 3 of 4 persone geakkommodeer word.

'n Volledige Engelse ontbyt word vanaf 'n spyskaart bedien, maar daar is ook 'n kontinentale buffet-ontbyt wat daagliks in die eetkamer bedien word. Aandete met 'n vasgestelde prys word op versoek en indien dit vooraf gereël word bedien.

Gaste het toegang tot afstandbeheerde parkeerplek op die perseel, sowel as 'n nagportier wat gaste na 18:00 ontvang.

Die gastehuis is sentraal geleë naby vulstasies, Secunda Mall, restaurante, hospitale en die stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Kuiersaam Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Joe Slovo-straat 17, Uitbreiding 22, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Kuiersaam Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joe Slovo-straat 17, Uitbreiding 22, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9c89d0393092da661b8e5948e81e19b9696b8f9a9fbd418ddb4b50a0e0c7b3b2b62d84db30770d9e7ab46b0447244f7bc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 17 Joe Slovo Street Extension 22, Noordrand 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.496105 29.201542