LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuifkop Cottage | LekkeSlaap
+10

Kuifkop Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Kuifkop Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emmie A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en goed toegerus. Netjies en skoon.

Paar steil en hoë trappies vanaf kombuis na sitkamer en vanaf slaapkamer na badkamer. Nie rolstoelvriendelik of geskik vir ouer mense wat sukkel met trappe nie. Het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir paartjies of enkel reisigers.

Wilmie L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld!

Hierdie is regtig 'n netjiese en oulike eenheid. Heel apart van die woonhuis met eie ingang en sleutels. Binne is dit skoon met die beste gehaltelinne. Absolute waarde vir jou geld!

Willem C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

Ruim wooneenheid met volledige kombuis, leefvertrek en groot slaapkamer.

Barry W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry W
Besigheidsreis

Pleasant.

Could have WiFi - will improve stayover for businessmen.

Jolandi F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Kuifkop is 'n veilige huisie wat al die geriewe van jou huis aan jou bied.

Petro K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons het oornagverblyf nodig gehad om 'n troue buite Louis Trichardt by te woon en Esther se plek was presies wat ons wou gehad het. Die woonstel is baie goed toegerus, en ruimer as wat mens sou verwag vir die prys wat jy per nag betaal. Dit is baie gerieflik om jou eie sleutel en afstandbeheer vir die hek te hê, en die feit dat jou motor reg voor die deur kan parkeer, is 'n bonus.

Lianie E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Goed ingerig, skoon, heerlik stil.

Die plek is netjies ingerig, alles wat mens nodig het. Beddens slaap baie lekker. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap.

Christo S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en bied waarde vir geld.

Maklik toeganklik en kon later inkloktyd vooraf reël.

Belinda L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Uiters awesome!

Mees amazing gasvryheid en was uiters hulpvaardig toe ons 'n ekstra aand moes aanbly. Alles is perfek. Ons as gesin het dit baie geniet en sal net by Kuifkop oorbly wanneer ons ooit Louis Trichardt toe sal kom. Baie, baie dankie Esther en Louis en al die vriendelike honde en kattekinders. Lief julle!

Philna V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel, rustig, veilig en goed toegerus.

Rustig, stil omgewing. Paddakoor saans. Kothuis is gerieflik met alles wat jy benodig en nog meer. Die pragtige pootjiesbad is 'n lafenis om in tyd te verwyl. Ons het ook heerlik geslaap en ontspan. Die hondekinders was baie vriendelik en het kom koekies vra. En vir 'n boekfanatikus is daar self 'n boekrak met lekker leesboeke.

Neels G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker gebly in baie netjiese kamer.

Leon S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf teen sakpas prys.

Ons was aangenaam verras met die skoon gerieflike blyplek in 'n lieflike stil area van die dorp. Die cottage is goed toegerus vir selfsorgverblyf en die eienaars baie gasvry.

Linki V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linki V

Heerlik, stil en rustig!

Ons het baie lekker gebly. Het die koffie, koekies en beskuit geniet wat vir ons gereed gesit is in die kombuis. Het selfs 'n klein shampoo, seep en handeroom vir ons op die beddens gesit. Lekker privaat, met veilige parkering agter 'n hek. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Lizelle H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Ideaal vir 'n wegbreek.

Esther was baie gasvry en hulpvaardig. Plekkie is netjies, baie ruimte en goed ingerig.

Zelda K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Besigheidsreis

Great hospitality, very neat and comfortable.

Best place, convenient for business, family and outings. Really the best considering the price.

James P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Besigheidsreis

Baie, baie aangenaam.

Ek en my mede kollegas maak uitsluitlik gebruik van Kuifkop Cottage as om Louis Trichardt besoek.

De Jongh V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh V
Besigheidsreis

Uitstekende, waarde vir geld verblyf in 'n pragtige ligging.

Sien sterre.

Ian H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian H
Saam met vriende

Comfortable, clean and convenient.

Comfortable and very friendly and helpful reception from the whole family.

An F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
An F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf teen bekostigbare tarief.

Ester het ons die oggend geskakel om te vra of hoe laat ons sal arriveer, toe het sy die toegang kode vir die hek verskaf en ons self met aankoms ontvang. Sy het ook inligting oor restaurante in die dorp verskaf. Ons algemene ervaring van die verblyf was positief.

James P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Besigheidsreis

Ek was verras gewees toe ek die Cottage ingegaan het vir die eerste keer.

Ek het onmiddellik gedink dat dit die beste waarde vir geld is wat ek in 'n lang tyd in oornagverblyf gehad het. Ek reis verskriklik baie rond en slaap kort-kort in 'n ander B&B. Hierdie was 'n absolute plesier vir my gewees.

Romy D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy D
Besigheidsreis

Very nice place to stay over in.

Please see our rating.

Joleen S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen S
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Dis 'n baie netjiese en lekker plek om te bly.

August K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August K
Besigheidsreis

Netjies en baie gemaklik.

Die eienaars is baie vriendelik, en het tot laat vir my aankoms gewag. Die blyplek self is baie netjies en gerieflik, sal enige tyd weer daar oorbly.

Kristel K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristel K
Enkelreisiger

Langtermyn-verblyf.

Gawe verhuurders wat net die beste vir hulle gaste wil hê. Jy het jou eie skoonmaker wat by die prys ingesluit word en selfs jou eie oprit vir jou motor. Ons was mal oor die slaapkamer met lugversorging. Die woonstel is ruim en daar is selfs genoeg plek vir gaste ook. Die woonstel is in 'n gegoede deel van Louis Trichardt geleë, so dis lekker om soggens rond te lop. Alles is omhein, maar dis mos maar Suid-Afrika. Moenie middagete by Katvoet, net in die pad af, misloop nie. Dit neem omtrent 20 of 30 minute om na die middedorp te stap, so dis te ver om 'n klomp kruideniersware te koop, maar doenbaar vir 1 of 2 items.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Long stay.

Kind renters who want the best for their guests and think along with you. You have your own cleaner which is included in the price and your own drive up for your car. Loved the bedroom with airconditioning. The apartment is spacious, room enough for guests as well. The apartment is situated in an upscale area of Louis Trichardt, nice to walk around during morning time. It's all fenced though, but that's SA. Don't miss lunch at Katvoet, just down the road. A walk to the centre takes about 20 - 30 minutes, too far to do a lot of groceries, but close enough for less.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cyril A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril A
Besigheidsreis

Excellent value for money.

Host friendly and accommodating, pleasant surroundings.

Emile C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile C
Enkelreisiger

Lekker gebly - pasop net vir die moeilike inrit!

Regtig 'n ordentlike kothuis vir 'n paartjie op pad Kruger toe via Pafuri. Die inry is net nie gemaklik nie.

Piet B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Besigheidsreis

Baie, baie aangenaam.

Hierdie tel waarskynlik onder van die beste verblyf wat ek al deur LekkeSlaap bekom het. Die fasiliteit is lieflik ruim met 4 vertrekke en is amper oordadig toegerus vir iemand op 'n sakereis. Die ontvangs was hartlik en gemoedelik en ons is in der waarheid as vriende uitmekaar. Die enigste kommentaar wat dalk vir sommige reisigers 'n negatief mag wees, is dat die TV kanale, wat beskikbaar is, redelik beperk is.

Molly K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molly K

Heerlik! Baie goed, toegeruste huisvesting in 'n mooi tuin!

'n Gawe oornagplek op pad na die Pafurihek toe! 'n Oulike, gedissiplineerde hond (Krismis!) het ons harte gesteel! Net jammer die waterdruk het bietjie probleme verskaf.

Karen V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! So lekker ontspan.

Kuifkop Cottage kan enige tyd 'n lekker uitstappie wees!

Jannis L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannis L
Besigheidsreis

Uitstekend oorgeslaap, stil en rustige omgewing, naby eetplekke.

Baie netjies en skoon, sal weer daar oorslaap.

Elrina F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrina F
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon en gemaklike verblyf - lekker geslaap!

Ons gesin was op pad na die Krugerwildtuin, en met 2 jong kindertjies, was dit heerlik om te kon oorslaap in Louis Trichardt by Kuifkop Cottage. Die verblyf was netjies, skoon en gemaklik.

Fanus E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer.

Knus klein huisie. Naby aan die dorp en winkels. Met Hanglip, deel van die Soutpansberge, in die agtergrond. Ons sou net graag wou weet van die honde.

Elna H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Enkelreisiger

Goed toegeruste, netjiese gastehuis en veilig!

Sien die sterre.

Cobie C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie C
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Baie skoon, netjies, veilig en privaat.

James D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Besigheidsreis

Gemaklik, skoon en aangenaam.

Sien asb. die sterre.

Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Warmelo-straat 37, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlYjY4NzBhLWMyMjAtNDFkZi04ZTI5LTcyMzMyMzE1NDYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 3 persone) 35 5 1 5 37 Van Warmelo Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.02582 29.90622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!