Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks
- Kapasiteit: 43 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kuilfontein Plaas, N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is die ideale oornagpunt vir reisigers wat van Gauteng en KwaZulu-Natal na Kaapstad op pad is en naby die N1 en Colesberg verbyry. Hierdie historiese resiesperd-, stoet- en skaapplaas is al sedert 1876 in een familie se besit.
Die verblyf by Kuilfontein bestaan uit 4 2-enkelbedkamers, 'n dubbelkamer, 'n gesinskamer en 2 luukse kamers. Die lieflike, ou stal-kwartiere is in stylvolle, gemaklike verblyf omskep. Wit katoenlinne, bokhaar-komberse en vere-kussings sorg vir 'n luukse gevoel, terwyl die antieke meubels bydra tot die pragtige plaasstyl.
Die Paddocks-eenhede is ideaal vir gaste wat selfsorgverblyf soek. Die verblyf bestaan uit 'n groter eenheid met slaapplek vir 4 of 'n kleiner eenheid met slaapplek vir 2. Alhoewel daar geriewe is om ligte maaltye voor te berei, is maaltye wat reeds gekook is op versoek beskikbaar wat jy in jou eenheid kan eet.
By Eat @ Kuilfontein Stable Cottages word gourmet-kos in die gesellige eetkamer bedien. Die kok gebruik plaasvars produkte wat ons wêreldbekende sappige Karoo-lam insluit. Vir vegetariërs is daar heerlike geregte met couscous, gevulde soetrissies en krakerige groente-pastas. Die gesondheidsontbyt sluit tuisgemaakte brode, muffins, konfyte en smere, vars vrugte, plaasbotter en room in.
Die plaas is 'n werkende plaas wat lam-produkte vir spesialitietswinkels produseer. Gaste kan op die reuse landgoed gaan rondstap, te voet wildkyk, of voëlkyk aangesien 'n indrukwekkende aantal voëls in die somermaande hierheen migreer. Gaste kan gerus ook swem in 'n vars fonteinpoel, speel rolbal, of soek oorblyfsels van die Boereoorlog.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kuilfontein Plaas, N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 43 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kuilfontein Plaas, N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom