Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kula Malaika Foundation Farm Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kula Malaika Foundation Farm Village bied 'n selfsorgkothuis en Wendyhuis-slaapsale op die Sewe Passe-pad, net 16,3 km buite Hoekwil wat 10 binneland toe is vanaf Wildernis. Die Sewe Passe-pad is 'n bekende bestemming vir bergfietsry- en 4x4-roetes vanaf Wildernis na Knysna.

Tanganyika bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 1 enkelbed en daar is ’n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het ’n toilet en ’n stort wat met gas verhit word. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond en oond toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na die dek, waar daar buite-sitplekke is. Parkeerplek is voor die houthuis beskikbaar.

Timbaktu is 3 Wendyhuis-slaapsale wat slaapplek aan 19 gaste bied. Die eerste huis het 4 stapelbeddens wat dit ideaal maak vir 8 gaste, die tweede Wendyhuis het 4 stapelbeddens en 'n enkelbed en die derde Wendyhuis het 'n dubbelbed. Dié eenhede maak van 'n gedeelde buitekombuis en ablusiegeriewe gebruik.

Daar is 'n speletjieskamer in die skuur met 'n sokkertafel, tafeltennis, veerpyltjiebord en pooltafel.

Verskeie projekte om lewensvaardighede te ontwikkel word op dié plaas bestuur, soos 'n opgeknapte en eenvoudige Afrika-bosveld kafee, kampeerplekke, 'n naskool-sentrum, hout- en juwele-handwerk en organiese tuinmaak. Daar is ook 'n handwerkwinkel waar gaste plaaslik vervaardigde produkte kan koop. Die bestuurspan nooi gaste uit om die eenvoudige plaas te besoek of hier te bly en by te dra op die plaas en deel te neem aan die gemeenskapsprojekte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kula Malaika Foundation Farm Village
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kula Malaika Foundation Farm Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ced28882ac4f19482c49dde7c90ca2af25c6a6ee058ccd9ca53f10fb6ec5a6086de13b53d215bde82662fc2a8be181acbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Seven Passes Road, Farm Number 2 Hoogekraal 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.945251289187 22.745194137096