LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kulani Country Lodge | LekkeSlaap
+31

Kulani Country Lodge

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R81 en Deel E Hoofstraat, Giyani Township, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kulani Country Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lodge in die hartjie van die Giyani Township in Deel E. Dit is naby Giyani Regional Mall en Giyani se munisipale gebou in Mopani.

Akkommodasie word gebied in 26 en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV en 'n yskas. Ontbyt word ingesluit en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Verversings is by ontvangs beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die lodge is veilig met 'n elektriese heining op 'n muur wat na die straat front.

Die lodge is sowat 5,1 km vanaf Manombe Natuurreservaat en sowat 1,9 km vanaf Giyani Gholfbaan. Giyani is aan die noordelike oewer van die Klein Letaba-rivier, wes van die Krugerwildtuin en sowat 104 km vanaf Tzaneen. Die lodge is die ideale plek om te stop vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin en dit is sowat 105 km vanaf die Phalaborwa-hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Kulani Country Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoek van R81 en Deel E Hoofstraat, Giyani Township, Giyani, 0826, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Giyani Laeveld Limpopo
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R81 en Deel E Hoofstraat, Giyani Township, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ4XvmJA5YbiCwrBhXyBW3hiYIXJVK1xe6r2wImHbMuZ0Mxsd5J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 Corner of R81 and Section E Main Street Giyani Township 0826 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.301643778449 30.710843484795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!