LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kulani Country Lodge | LekkeSlaap
+31

Kulani Country Lodge

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Kulani Country Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Neo M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M
Besigheidsreis

Great place to stay.

My sister and I had a great time there. Giyani people are so nice and welcoming. We had a good time with day guests at the swimming pool area. The owner of Kulani lodge is great. We felt welcomed all the way from Northwest (Rustenburg). The place is very clean and classy and very secure. Loved everything about my stay there. I am definitely visiting again.

Noeline B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Noeline B

Teleurstellend.

Enigste pluspunte was vriendelike personeel by ontvangs. Klein beknopte kamer (dis nou die luukse kamer). Geen hangers om my klere op te hang. Kaste vuil van binne. Geen warm water in my kamer die eerste oggend. Die aand moes ek bel vir handdoeke. Ontbyt vir R100 per persoon - koue kliphard gebakte eier; 3 cm koue russian, velletjie geprosesseerde kaas en warm yoghurt. Ons het die volgende oggend iewers anders gaan ontbyt eet. Ek reis dikwels vir werk en hierdie was werklik die swakste plek waar ek nog gebly het. Ek sal dit vir seker nie aanbeveel nie.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R81 en Deel E Hoofstraat, Giyani Township, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ4XvmJA5YbiCwrBhXyBW3hiYIXJVK1xe6r2wImHbMuZ0Mxsd5J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 Corner of R81 and Section E Main Street Giyani Township 0826 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.301643778449 30.710843484795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!