Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KumbuKumbu Mountain Villas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 55 resensies vir KumbuKumbu Mountain Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Clyde A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome wegbreek plekkie.

Die plek is so rustig om net weg te breek van die bedrywigheid. Ek en my vrou het dit ten volle geniet. Dit is 'n unieke eenheid wat alles bevat wat benodig word. Dit is netjies en 'n awesome wegbreek plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annett B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

On a scale from 1 to 10, it's an 11!

Our stay was just perfect! There is nothing to add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, like the view.

Great view and the stars at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie-ann M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-ann M
Enkelreisiger

Perfect.

Great place to slow down and recharge in absolute luxury! There are also great trails for hiking. Thank you for being so attentive and a great host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

KumbuKumbu is not a place but an experience.

The villa and the location are mind-blowing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firoze L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firoze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Please go.

A bit of gravel road 3km, a normal car would be fine, no low-level sports cars. Everything was just great. It's a must stay at this view site location, many thanks to Ivonne for a point-to-point contact.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning!

Absolutely amazing, the most beautiful accommodation in a breathtaking setting. Very comfortable and well-appointed rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nimonét O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nimonét O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ongelooflike ligging. Alles wat jy nodig het met 'n romantiese twist!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Beste verblyf wat ons in 'n baie lang tyd gehad het!

Ek kan 'n opstel skryf oor KumbuKumbu! Wow. Wow. Wow! Die uitsig, die netheid, die geriewe, hulle het aan alles en nog meer gedink! Doen jouself 'n groot guns en gaan bederf jouself. Jy sal beslis nie spyt wees nie! Die gasheer en gasvrou is uiters behulpsaam en doen alles in hul vermoë om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncedisa N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncedisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We really enjoyed our stay. The place is beautiful. We are definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would like to visit this place again for 7 nights.

Serenity and the beautiful view and no people around was the best spot to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffelfrederick V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffelfrederick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bliss.

It was superb. 'Next level' does not describe the serenity of this magical place. All our needs were catered for, especially considering that we were 25km from any shops. The views are breathtakingly beautiful, and the sliding doors give the impression of sleeping out in the open. It's very private with no other people in sight, and we will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hancke S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hancke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke jaar terug wees. Awesome plekkie. Baie na aan ons harte!

Was die lekkerste begin van ons wittebrood. Ons was ook so lekker bederf deur die verblyf. Die mooiste uitsig ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsebe K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, baie netjies en luuks, pragtige uitsig.

Dit is die beste plek om te gaan rus, lekker te braai, 'n boek te lees, na die dam te loop en die mooiste uitsigte vanuit die plek te geniet. Die mooiste sonsopkoms in die oggend. Alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best so far.

Am short of words but this place is by far the best place I have been. The views, the whole villa and host (Ivonne) are the best. Do not think about it twice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Die perfekte selfsorgeenheid!

Asemrowende uitsig. Totale privaatheid. Silwerskoon eenheid. Fantastiese diens. Hierdie is net 'n paar woorde wat KumbuKumbu Mountain Villas beskryf. Dit is die beste selfsorgeenheid wat ek al ooit bespreek het. Ligging: Die ligging is fantasties - 'n private glashuis bo-op 'n berg met 'n 360-grade uitsig van berge, valleie, fynbos, damme en riviere. Daar is nie 'n enkele gebou of pad of mens vir so vêr as die oog kan sien nie. In die aand kan jy op die bed lê en opkyk na 'n pragtige sterrehemel. Die fotos is 'n akkurate weerspieëling van die uitsig, maar dit kom nie naby die ware Jakob nie. Eenheid: Ek en my vrou het in die Summit-eenheid gewoon. Dit is 'n moderne, luukse eenheid met al die geriewe van jou eie huis; daar is selfs 'n skottelgoedwasser. Bo alles was die eenheid silwerskoon - so skoon dat jy kaalvoet kan loop sonder dat jou voete vuil word. As jy die deur oopmaak voel dit of jy in 'n splinternuwe eenheid instap. Veiligheid: Alhoewel dit 'n glashuis is, het ons 100% veilig gevoel. Die eenheid is diep in die berge op 'n plaas omring met heining. Diens: Ivonne is 'n fantastiese gasvrou. Die bespreking was vinnig en maklik, en sy het die ekstra myl gestap om ons vakansie vir ons spesiaal te maak. Sy is vinnig om te antwoord indien jy enige vrae het en sy maak seker dat jy alles het wat jy benodig. Daar is nog baie wonderlike dinge om te sê van KumbuKumbu, maar ek wil nie die resensie te lank uitrek nie. Doen jouself 'n guns en bespreek vir 'n paar nagte. Jy sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoeveel kos tyd?

KumbuKumbu Mountain Villas leer jou die waarde van tyd. Die absolute stilte en dan nog in 'n plek soos Summit is soos jou ma se lekkerste poeding op 'n Sondag. Die waarde vir geld moet nie eens 'n kriterium wees nie met KumbuKumbu Mountain Villas. Alles is perfek en hier is aan alles gedink en gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat mens nodig het om af te skakel.

Ons het twee aande gebly. Die stilte en skoonheid het dit laat voel of ons vir 'n week weg was uit die geraas van die stad. Alles is netjies en op sy plek, elke kas wat mens oopmaak laat mens voel of die inhoud daarvan spesiaal vir jou daar gesit is. Ons sal beslis KumbuKumbu Mountain Villas aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

An exquisite escape at an immaculate venue in a wonderful setting - definitely somewhere we'd visit again.

If you enjoy a bit of peace and quiet and being surrounded by natural beauty, this really is a wonderful place to stay - and you are not roughing it at all. A beautiful, modern off-grid design, this villa has every comfort and thoughtful extras - perfect for a couple's escape. Top new appliances, excellent Wi-Fi, plenty of ice in the freezer, more than enough firewood for the indoor braai and the fireplace, rusks, tea, coffee, sugar, and even a few sanitary items in the bathroom just in case. We were incredibly impressed at the care and thought that Ivonne and her team have put into the villas. There are even labels on light and other switches, so you can easily find your way around and know what is what. The clever, open plan, glass and steel design makes for a spacious stay, while you can also close up, still enjoy the views and be completely insulated as the wind howls around the place, thanks to the double glazing. Buy all your supplies en route, because once you settle in, you will not want to drive anywhere too soon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stuuning accommodation. View literally unbelievable. So private and quiet.

More and more than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in 'n mooi bergarea.

Daar is absoluut alles wat jy nodig het. 'n Totale bederf. Mooiste uitsig in die dag en sterrehemel in die aand. Ons het geen behoefte gehad om rond te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker.

Lekker, mooi, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is literally a breath of fresh air.

We enjoyed our stay and cannot stop talking about that amazing view in the mornings when the sunrises. The tranquility and the fact that one can see all the stars so brightly. in one word. breathtaking. Thank you Ivonne for being a gracious host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Woorde te min om te beskryf hoe mooi en "spectaculair" die plek is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon nie vir 'n beter wittebroodbestemming gevra het nie!

Die verblyf is eenvoudig net fantasies! Jou asem is weggeslaan met die uitstekende uitsig oor die berge. Die Villa het alles wat jy nodig het en meer. Ons gaan definitief weer kom kuier. Dalk 'n jaarlikse kuier maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical and memorable.

Our stay at KumbuKumbu was rated one of the best stays we have encountered in South Africa travelling. Our host was so supportive, friendly and attentive and guided our travelling and stay with much ease. The cleanliness and attention to detail of this lodge surpass any we have ever seen before. From the first steps on the property, you can feel at home immediately. This truly is a once-in-a-lifetime experience, and an absolute bucket list item you have to experience. Thank you for a holiday of too much perfection. We will be back for more of this one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luisa L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful.

The location, villa and view is so romantic. Our best getaway ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die heel beste in alle opsigte!

Fantastiese omgewing, ongelooflike geriewe. Die plek is so goed beplan en uitgevoer, alles, in die fynste detail is beskikbaar en net van die beste gehalte. 'n Plek om op jou "kick bucket" lys te sit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow wow!

Ideale plek om weg te breek om net te ontspan en die rustigheid en natuur te geniet. Stunning view. Villa is met alles wat mens aan kan dink toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thozamile J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thozamile J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite!

The villa is very functional and they have everything you need to just walk in and stay. Best decor I've ever seen. Great scenery. Perfect. Location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, beeldskoon en memories.

KumbuKumbu Mountain Villas is 'n plek wat my definitief weer sal sien. Dit is skoon, die huisie (Quarriebosch) en ek glo die ander een sou ook, het my asem weggeslaan. Die Karoo en die berge was prentjiemooi en veral as die maan jou verras met sy goudgeel gesiggie so 22:00 die aand. Wat 'n ervaring en 'n plek wat ek definitief weer na toe sal gaan. Maak net seker jy het jou 4x4 of 2x4 gereed, want die Karoo is nie gemaak vir stadskarretjies nie. Ivonne het regtig seker gemaak alles is reg en dat ons naweek magical was. Dit is enige prys werd. Ek sal oor en oor weer gaan. Dankie KumbuKumbu Mountain Villas vir 'n geleentheid om die Karoo in glam te kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 1 woord - fantasties.

Alles was net uit die boonste rakke! Off the beaten track met die mees amazingste uitsig, interior en die fynere toevoegings wat die verblyf net ekstra spesiaal gemaak het. Ons gaan verseker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende wegbreek vir my en my vrou. Die Villa is baie netjies, modern en toegerus. Die uitsig is pragtig. Ons kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpesa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpesa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heavenly.

The views are out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek, weggesteek van die stad se rumoer.

Kop-en-Siel-Wisser-Berghuis met alles wat jy benodig en nog baie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike unieke en spesiale ervaring!

Yvonne doen vreeslik baie moeite en daar was meer as wat ons nodig gehad het. 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sbongiseni K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbongiseni K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, Ivonne if you get to read this may God truly increase you, and such a wonderful hearted person you are.

My wife and I could see that you do this out of love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek van horisonne en vrede.

Ons het by Summit eenheid tuisgegaan. Dit het omtrent gevoel of ons op die kruin van die Langeberge gesit het. Die vistas rondom jou slaan jou asem weg en jy wil net sit en die uitsig bewonder wat heeltyd verander soos wat die son van oos na wes beweeg. Dit terwyl jy weer vir 'n slag goed luister na hoe stilte eintlik klink. Die eenheid self is ook iets wat in verwondering aanskou moet word. Die uitleg is slim beplan en die breekware, eetware en kombuistoestelle is van hoogstaande gehalte. Beter kan 'n mens nie kry nie. Die naweek was vir ons 'n eenkeer in 'n leeftyd wegbreek geleentheid waarvoor ons lank gespaar het. Ons kan onomwonde verklaar dat die ervaring elke sent werd was. Dit was 'n belewenis wat ons vir jare nog in ons gedagtes sal oproep, danksy KumbuKumbu - 'Plek van Herinneringe'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Mooiste uitsig.

Dis die plek om te herlaai. Maar onthou die 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, en baie rustig.

Regtig 'n baie mooi plek, en die uitsig op die berge is awesome. Die stilte en rustigheid is presies wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beneal P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beneal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Alles was perfek. Ons sal beslis weer by KumbuKumbu inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza Wynanda M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza Wynanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood.

Al wat ek gaan sê is ek wil weer wittebrood hier gaan hou. Dit was absoluut perfek. Die eienaars het soveel moeite gedoen en ons so welkom laat voel. Sonder dat ons gevra het was ons bederf met vonkelwyn toe ons daar aankom. Dit was regtig elke sent werd. Beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, privaat, natuurskoon en views to die for!

KumbuKumbu merk elke boksie wanneer dit kom by luukse akkommodasie, absolute privaatheid en die asemrowendste uitsigte! Ons is bederf met 'n donderweerskouspel die eerste aand en die helderste hemelruim met star gazing die tweede aand. Ons was heeldag in die swembad om die uitsigte te bewonder en het die natuurskoon en stilte baie geniet. Dit gebeur bitter min dat ons dieselfde plek 2 keer besoek, maar KumbuKumbu is beslis weer op ons lysie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, beautiful accommodation.

The venue is in pristine condition and in an amazing location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable experience.

KumbuKumbu is a hidden paradise. It is the perfect place, if you need some time away from the noise and stress of daily life. The Villa is extremely modern and you will find everything you need and even more - everything in high quality. Ivonne and her husband put a lot of effort in to create a beautiful place where you can enjoy an amazing time. I hope that we can come back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek in 'n uitstekende huisie!

Van die oomblik wat ek en my vrou by die eenheid aangekom het, tot ons verlaat het was ons asems wegeslaan. Die huis is fantasties gemeubileerd en alles wat jy sal nodig hê en meer is beskikbaar in die eenheid. Ivonne is 'n uitstekende gasheer en sy het ons verblyf soveel meer spesiaal gemaak met die detail in die eenheid. Ons sal dit definitief aanbeveel en sien uit om weer terug te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Dit is 'n baie spesiale plek. Met die mooiste ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

As hemel 'n plek op aarde was, KumbuKumbu kan kompeteer met enige 5 ster-verblyf in die wêreld. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons spesiale verblyf iets besonder te maak.

Ons het ons ''honeymoon'' afgesluit by die perfekte bestemming. Met ons aankoms het daar 'n bottel vonkelwyn in 'n ysbak vir ons gewag. Wat 'n groot verrassing. Ons sal verseker elke jaar terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphamandla M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siphamandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The views are amazing and the place is so serene. I loved it.

The villa was so clean, with amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huise lyk splinter nuut en is pragtig ingerig - daar is alles wat jy nodig het. Ongelooflike uitsigte en privaatheid. Jy wil amper nie die plaas verlaat om die res van die omgewing te sien nie. Jy kry vir wat jy betaal: 5 ster!

Met ons aankoms was daar braaihout, aanstekers, melk, botter, beskuit en ys. Die huise is smaakvol en duursaam gemeubileer en kan aanbeveel word. Die +- 3km grondpad na die huis was in 'n puik toestand en ons het dit maklik met 'n sedan gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain M
Saam met vriende

Our weekend was nothing but amazing.

Everything was perfect, the views are spectacular, it was worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, relaxing and an all round revitalizing experience!

One of the most amazing places we have visited. Incredible views and absolute peace and quiet. Stunning accommodation and very friendly and professional service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, clean state-of-the-art accommodation, tranquil ambience.

Fireplace and indoor braai too small to heat villa, probably better to visit when it is not so cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico U - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale wegbreek, huweliksherdenking.

Baie spesiale plek en verblyf. Goeie tyd wat net ek en my vrou saam spandeer het, sonder enige steurings en wonder wat nou volgende moet gebeur nie. Ongelooflike uitsig, baie goeie uitleg van huisie met heerlike braai en kaggelgeriewe vir die koue winterweer. Sal weer hier wil gaan kuier, net ons twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Die stilte en rustigheid van die plek is onbeskryflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885808418722 20.344529965546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem