Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KumbuKumbu Mountain Villas

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KumbuKumbu Mountain Villas is hoog teen die berg op ’n kliprif aan die noordelike kant geleë, met ’n vallei in die ooste en die Langeberg in die suide. In die winter is die Langeberge se hoë pieke met sneeu bedek en dit is dan heerlik om voor die kaggel te sit. Soms word die sonsopkoms begelei deur ’n laag mis wat die laer Poortjieskloof-damvallei bedek.

Verblyf word in The Summit Mountain Villa en Quarriebosch Villa aangebied. Elke villa is 'n ruim oopplan-selfsorgvilla met groot vensters en glasdeure wat vir 'n pragtige, panoramiese uitsig sorg. Die villas bied elk verblyf slegs aan 2 volwassenes. Die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed, 'n kaggel en deure na die dek en die volledige en suite-badkamers het elk ’n ovaalbad, stort, toilet en dubbelwasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 2 en ’n ingeboude binnebraai. Die sitarea het gemaklike sitplek en stapeldeure wat na die balkondek met ’n privaat plonspoel en sonstoele lei.

Gaste kan op die dek of langs die swembad ontspan, of binne rus met uitsigte op die berge wat van kleur verander soos die aarde draai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 53 resensies vir KumbuKumbu Mountain Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink KumbuKumbu Mountain Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885808418722 20.344529965546