Kruger tot Canyons Akkommodasie by Kuname River Lodge | LekkeSlaap
+50

Kuname River Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R14 380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kuname River Lodge is 'n klein ekslusiewe safari lodge in ongeveer 9000-hektaar se ongerepte bosveld, in die Karongwe Privaat Wildreservaat. Alle etes word by verblyf ingesluit.

Die verblyf bied 4 luukse suites, 1 Premier suite en die herehuis. Die luukse suites het slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die slaapkamers het ook lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n buitelugstort en 'n bad. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Die herehuis het 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan kinders onder12 jaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.

Die lodge is slegs 45 min se ry vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Die perseel grens aan die platorand van die Drakensberge aan die westelike kant en is in 'n wildryke, welige plantegroei-omgewing. Dié perseel bied asemrowende uitsigte, diverse landskappe en van Suid-Afrika se beste geleenthede om die Groot-5 te sien

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R14 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R14 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6OnKAwv2iLjtRN0TlU1ONMuNVhUxOmnVKJRHOFDw2bpiD8cDZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R14 380  per nag (vir 2 persone) Karongwe Private Game Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -24.203046956754 30.5736462243
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za