Kungwini Country Estate
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-laan, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kungwini Country Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis op die Kungwini Country Estate op die oewer van die Bronkhorstspruitdam. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en dis in 'n rustige omgewing.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Daar is 'n kaggel in die sitkamer vir koue wintersaande en lugversorging vir warm somerdae. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Die huis het ook braaigeriewe en 'n Jacuzzi en gaste het gratis toegang tot waar bote ter water gelaat word en die piekniekarea. Dis die ideale bestemming vir vissermanne of vir diegene met bote.
Slaapplek
’n Bespreking by Kungwini Country Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kingfisher-laan, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Kungwini Country Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kungwini Country Estate Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-laan, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom