LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kungwini Country Estate | LekkeSlaap
+14

Kungwini Country Estate

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Kungwini Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lucinda P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda P
Saam met vriende

Gerieflike huis

Ons het bespreek vir vir n naweek om ons boot te toets. Huis was baie gerieflik en ons het lekker gebly. Al wat ek kan fout vind is met die toilette in die Piekniek area indien mens wil tyd daar deurbring voor en na uitkloktyd. Onthou dat dit n Publieke Toilet is. Huis was baie lekker naby die Piekniek area en ons het veilig daar gevoel.

Helna S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helna S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike, goed toegeruste huis. Heerlik gekuier met ons volwasse kinders en kleinkinders.

Baie netjiese, goed toegeruste huis. Ongelukkig het die Jacuzzi nie gewerk nie en ook nie die WiFi nie.

Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-laan, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d247e977859feb938d76c58ed9211a8dae2f676f0b203c3f6b89bbcb9b721abce9d062bb873848879b28d843b56bc1390a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Kingfisher Avenue Kungwini Country Estate 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.889037334745 28.707426908356
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!