Kungwini Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kungwini Guest House is in Bronkhorstspruit net buite Pretoria geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is stapafstand van die Nan Hau Boediste-tempel af.

Verblyf word in 1 presidensiële-suite wat ideaal is vir wittebroodpaartjies, 4 luukse en suite-kamers en 2 standaardkamers met aparte badkamers gebied. Die kamers het elkeen kommersiële OpenView HD en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander maaltye is op versoek beskikbaar.

Ander geriewe op die perseel sluit 24 uur-ontvangs, wasgoedgeriewe en geslotekringtelevisie in. Dit is ideaal vir sake-vergaderings, bankette en partytjies.

Kungwini Guest House is 40 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe af.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kungwini Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false