Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunjani Villas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Kunjani Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tharien V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharien V
Saam met vriende

Heerlik ingerig met alles wat nodig is.

Netjies, veilig, vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker geriewe, heerlike kos, 'n fantastiese restaurant, veilig, alles wat mens kan begeer. Kon met niks fout vind nie. Sal weer en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

You won't be disappointed! The most beautiful views over the vineyard. Stylishly decorations in the villas and the main restaurant where you must eat, and accompanied by delicious Kunjani wines. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kunjani Villas se terugvoer

Hello Elaine,
Many thanks for your very kind review. I am thrilled that you enjoyed your stay with us, as well as enjoyed our restaurant. I do hope we can welcome you back to Kunjani again soon.
Kind regards,
Pia

Kunjani Villas
Ronel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met tieners

Luuks, met ’n pragtige uitsig

Ons het heerlik gebly in die luukse villa met ’n pragtige uitsig oor die wingerd, plaasdam en die stadsliggies in die agtergrond. Die villa is met net die beste toegerus en ek kan dit vir enige reisiger hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kunjani Villas se terugvoer

Thank you so much for your kind review of our villas. We do so appreciate this and am thrilled that you enjoyed your stay.
We would love to welcome you back.
Take care and stay safe.
Kind regards,
Pia

Kunjani Villas
Marinda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Pragtige verblyf met 'n lieflike uitsig oor die wingerd. Heerlike restaurant.

Die verblyf was defnitief die moeite werd. Vriendelike en behulpsame personeel. Die ontbyt in die restaurant was uit die boeke en die uitsig nog beter. Sal definitief weer hierheen kom vir 'n naweek. Wou nog wynproe doen maar die tyd was beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kunjani Villas se terugvoer

Thank you so much for your lovely review of our villas and restaurant. I am thrilled that you enjoyed your stay with us and apprecaite the time that it takes to write the review.

We look forward to welcoming you back to Kunjani Villas and restaurant again soon.

Take care and stay safe.
Vriendlik groete
Pia

Kunjani Villas
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 90-20, Blumberg-rylaan, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6547e6f2daf94c0fee818bf8778a22f672fa4b849344765a9c05637af8a200c5d9df76e1ce9ac0a2b87de9cfaad3cb6b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm 90-20, Blumberg Drive Devonvale 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894694 18.806488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem