Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat sowat 12 km vanaf Bela-Bela. Dié wild- en landboukundige streek is bekend vir sy geotermiese warmwaterbronne en bied verskeie natuurverskynsels.

Verblyf word in die hoofhuis of 2 aparte kothuise gebied. Die hoofhuis en kothuise kan ook saam bespreek word om slaapplek aan 16 gaste te bied. Die hoofhuis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 8 gaste, en die tweeslaapkamerkothuise bied elk slaapplek vir 4 gaste.

Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n privaat braai-ara en die gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir alle gaste. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die hoofhuis het onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, terwyl die res vrystaande parkeerplek is. Dit word vir gaste wat die vrystaande kothuise bespreek aanbeveel om 'n 2x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te hê, want dit is 'n taamlike steil helling oor die heuwel. Alternatiewelik kan bagasie deur die ontvangs vervoer word.

Doendinge sluit selfry-wildritte, swem, tennis en voetslaan in. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa920ef49d2709043e5c823e800a40ee2710591449f841da1760831dda7ff7b8f46b6d6fbbe8caedecab96a9a6450c7e8d11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd Zwartkloof Private Game Reserve Stand 79 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845716 28.178846