Kunshuis Selfsorg Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Nov 2018 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Kunshuis Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Langberg Glen met verblyf vir 8 gaste.

Dié semi-losstaande dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort in die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het 2 enkelbeddens. Daar is 2 dagbeddens in die leefarea wat kinders kan gebruik.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel.

Die leefarea het 'n TV met DStv. Neem asb. kennis dat die eenheid via trappe bereikbaar is en moontlik nie geskik is vir jonger kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die woonstel word 1 keer 'n week skoongemaak tydens langer verblyftye.

Slaapplek

'n Bespreking by Kunshuis Selfsorg Akkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kunshuis Selfsorg Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 530 per nag (vir 8 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Nov 2018 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za