Kurako Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kurako Bush Lodge is in die hartjie van die Waterberge geleë, tussen Vaalwater en Lephalale. Die lodge is op 'n privaat wildsplaas van 1700 ha naby die Mokolo-dam geleë.

Die lodge beskik oor 'n hoofgebou met 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en kroeg. Daar is 'n gerieflike braai-area wat ideaal is vir 'n heerlike bosveldbraai.

Daar is 7 netjiese en gerieflike chalets wat almal oor lugversorging en privaat badkamers beskik.

Die groot swembad is ideaal vir warm somersdae en gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Daar is verskeie wildkykskuiling op die plaas. Wildritte met skemerkelkies kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.

Etes is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word vir diegene wat nie vir hulleself wil kook gedurende hulle verblyf nie. Gaste het toegang tot selfsorggeriewe gedurende hulle verblyf.

Braaihout sal vir gaste se gerief voorsien word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kurako Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za