Sandbaai  Akkommodasie by Kure Kure Accommodation | LekkeSlaap
+36

Kure Kure Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 22, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kure Kure Accommodation bied selfsorg-chalets in Sandbaai in Hermanus. Ons is naby gewilde walviskykpunte in die dorp.

Daar is 2 chalets, Seagull en Gannet. Die hoofhuis is ook op versoek vir minstens 2 nagte beskikbaar. Elke chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof. Die eenhede het sitareas met DStv-Openview en DVD-spelers. Daar is 'n privaat tuin met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.

Die hoofhuis het 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, en die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het ook 'n stort, toilet, kombuis en braaikamer. Daar is ;v klein privaat tuin langs die braaikamer. Daar is parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.

Kure Kure Accommodation is net 'n paar minute se ry vanaf Sandbaai se strand. Gaste kan van hier af 'n skilderagtige rit onderneem na verskeie natuurreservate en gholfbane.

Daar is verskeie doendinge in die Overberg-omgewing, sowat 20 - 50 minute van ons af. Dit sluit kanoovaart, seiljagvaart, duik, branderplankry, visvang en haakhokduik in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Kure Kure Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Disastraat 22, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kure Kure Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 22, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTE2MGU4LWIzOTItNDlmYi1iNTFmLTg3Y2Q1MzM0ZDBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 22 Disa Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.421339154906 19.191474326389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za