LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kures Guest House | LekkeSlaap
+24

Kures Guest House

26 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kures Guest House bied informele elegansie in 'n rustige omgewing en teen bekostigbare tariewe. Hierdie gastehuis is in 'n veilige, stil deel van Kuruman geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in standaard- en luukse kamers, asook in 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Kures Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kures Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2Y5N2E2LWM5YmYtNGYzZC1iZGIxLTk5NGUyN2NjMjcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.434055868531 23.438490182161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!