LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kures Guest House | LekkeSlaap
+24

Kures Guest House

25 resensies
Gastehuis
Luukse Kamers
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is. Ontbyt moet vooraf gereël word en by die lodge betaal word teen R80 per persoon. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R60.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin van 3 Kamer
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is. Ontbyt moet vooraf gereël word en by die lodge betaal word teen R80 per persoon. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R60.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin van 4 Kamer
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n stoep met 'n braai-area in. Die eenheid het sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is. Ontbyt moet vooraf gereël word en by die lodge betaal word teen R80 per persoon. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R60.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Kamer
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n stoep en sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is. Ontbyt moet vooraf gereël word en by die lodge betaal word teen R80 per persoon. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R60.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Executive Kamer
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 2 dubbelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n kombuisie, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het sy eie braai en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar by die Safari Travelodge wat langsaan geleë is. Ontbyt moet vooraf gereël word en by die lodge betaal word teen R80 per persoon. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R60.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2Y5N2E2LWM5YmYtNGYzZC1iZGIxLTk5NGUyN2NjMjcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 4 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.434055868531 23.438490182161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!