Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kurhula Wildlife Lodge

Wildsplaas
Baobab
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer deel ’n dak en stoep met die Fever Tree-kamer, wat ook ideaal is ’n gesin van 4 wat saam reis. Elke kamer het ’n privaat ingang en sitarea. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbakke en ’n toilet. Die kamer het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, muskietnette, ’n yskassie, ’n klerekas, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.

Huisreëls

Let dat daar 'n eenmalige Parsons Natuurreservaat-fooi van R70 per voertuig en R40 per persoon is. Sodra dit by die hek betaal is, het gaste toegang vir die duur van hulle verblyf.
Wildritte en boswandelinge is vir gaste se eie rekening.

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Neem asb. kennis dat daar ’n 12 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fever Tree
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer deel ’n dak en stoep met die Baobab-kamer, wat ook ideaal vir ’n gesin van 4 is wat saam reis. Elke kamer het ’n privaat ingang en sitarea. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbakke en ’n toilet. Die kamer het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, muskietnette, ’n yskassie, ’n klerekas, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.

Huisreëls

Let dat daar 'n eenmalige Parsons Natuurreservaat-fooi van R70 per voertuig en R40 per persoon is. Sodra dit by die hek betaal is, het gaste toegang vir die duur van hulle verblyf.
Wildritte en boswandelinge is vir gaste se eie rekening.

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Neem asb. kennis dat daar ’n 12 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer deel ’n dak en stoep met die Sycamore-kamer, wat ook ideaal vir ’n gesin van 4 is wat saam reis. Elke kamer het ’n privaat ingang en sitarea. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbakke en ’n toilet. Die kamer het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, muskietnette, ’n yskassie, ’n klerekas, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.

Huisreëls

Let dat daar 'n eenmalige Parsons Natuurreservaat-fooi van R70 per voertuig en R40 per persoon is. Sodra dit by die hek betaal is, het gaste toegang vir die duur van hulle verblyf.
Wildritte en boswandelinge is vir gaste se eie rekening.

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Neem asb. kennis dat daar ’n 12 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sycamore
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer deel ’n dak en stoep met die Marula-kamer, wat ook ideaal vir ’n gesin van 4 is wat saam reis. Elke kamer het ’n privaat ingang en sitarea. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbakke en ’n toilet. Die kamer het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, muskietnette, ’n yskassie, ’n klerekas, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.

Huisreëls

Let dat daar 'n eenmalige Parsons Natuurreservaat-fooi van R70 per voertuig en R40 per persoon is. Sodra dit by die hek betaal is, het gaste toegang vir die duur van hulle verblyf.
Wildritte en boswandelinge is vir gaste se eie rekening.

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Neem asb. kennis dat daar ’n 12 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons Natuurreservaat, 155 KT, Erf no. 25, Hoedspruit, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzE5YTU2LWI1OTMtNGI5Ny05MGIyLTBjM2MxNTUyNzMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Parsons Nature Reserve, Farm 155 KT Plot 25 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.166719203006 30.930718100647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem