Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kurhula Wildlife Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Baobab
Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.
Fever Tree
Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.
Marula
Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.
Sycamore
Tariewe sluit ontbyt, middagete, aandete en 1 wildrit in.
Huisreëls

Let dat daar 'n eenmalige Parsons Natuurreservaat-fooi van R70 per voertuig en R40 per persoon is. Sodra dit by die hek betaal is, het gaste toegang vir die duur van hulle verblyf.
Wildritte en boswandelinge is vir gaste se eie rekening.

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Neem asb. kennis dat daar ’n 12 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons Natuurreservaat, 155 KT, Erf no. 25, Hoedspruit, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzE5YTU2LWI1OTMtNGI5Ny05MGIyLTBjM2MxNTUyNzMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Parsons Nature Reserve, Farm 155 KT Plot 25 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.166719203006 30.930718100647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem