Kuriake
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, privaat badkamer met net 'n stort, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolf, tweeplaatstoof, mini-oondjie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale en 'n verwarmer in. Daar is ook 'n stoep met draagbare braaigeriewe en berg- en tuin-uitsigte. Die WiFi en selfoonsein is beperk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle inklok navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, privaat badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolf, tweeplaatstoof, mini-oondjie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale en 'n verwarmer in. Daar is ook 'n stoep met draagbare braaigeriewe en berg- en tuin-uitsigte. Die selfoon en WiFi-sein is beperk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle inklok navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Dit bied pragtige uitsigte op die berg en oor die vallei. Daar is 3 slaapkamers wat elk ’n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei die badkamers het ’n stort en bad. Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. WiFi en selfoonsein is beperk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle inklok navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18