LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuriake | LekkeSlaap
+107

Kuriake

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Kuriake
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Neels P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels P
Gesin met tieners

'n Stukkie hemel op aarde!

Ek sal jaar na jaar wil terug gaan!

Chanell S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig.

Sal Kuriake aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek uit die stad. Omring deur pragtige natuurskoon. Naby aan die dorp, maar ver genoeg om af te skakel.

Loraine V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees!

Ons het baie lekker gebly. Dis ’n pragtige en netjiese plek en ons sal beslis in die toekoms weer daar bespreek.

Evie B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely situation. Super views of the surrounding countryside, mountains and interesting rock formations. Enjoyed being able to walk on the farm.

Amazing decor. Did enjoy being 2 persons on our own. The lodge is probably best suited as a great place for a larger group's celebratory weekend away.

Isabel H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese plek en ervaring.

Die diens was puik, asook die ligging. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ilse G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Braham L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Braham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte waarde vir geld.

Ons het die Nguni eenheid bespreek vir die 2de aand van ons wittebrood. Ons het dit bespreek aangesien die foto's so mooi was maar dit was baie slegte waarde vir geld. Siende dat ons R1200 betaal het en dit ons wittebrood was, het ons baie meer verwag. Die eenheid was nie goed in stand gehou nie, die blindings was gebreek. Toe ek die bestuurder in kennis stel sê sy dat die vorige gaste niks gesê het nie, maar toe ons na die tyd die reviews lees was daar al vorige gaste wat dieselfde probleem opgelet het. Die kombuis was sleg ingerig, daar was nie bypassende glase gewees nie, die soutpotjie was leeg. Die een kraan was los. Die beddegoed was oud, die lakens het begin skeur in die hoeke en daar was knope weg op die duvet. Die TV remote het nie gewerk nie. Daar was geen hout of charcoal vir die weber nie. Daar was slegs een badhanddoek gewees. Die bedlampies was nie in geplug gewees nie. Ons het die bestuurder in kennis gestel van die blinding. Toe wou sy 'n plaaswerker stuur om dit te kom regmaak, maar ons het toe gesê om dit eerder te los. Een positiewe punt was dat hulle vir ons 'n chocolate gelos het maar dit stop daar. Vir R1200 kan mens baie beter bly in Clarens. Die uitsig is mooi, maar met al die ander tekortkominge is dit beslis nie R1200 werd nie.

Breaan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie waarin ons gebly het is baie oulik en netjies, alhoewel daar bietjie opknapwerk is om te doen in die kamer, vat dit nie die mooi en die lekker van die plek af nie. Kuriake bied ook die beste view wat mens kan kry in Clarens.

Baie oulike plekkie met een van die beste views wat jy kan kry in Clarens.

Anel H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H

Pragtige plek met stunning view! Ons kon heerlik ontspan.

Lezanne het goed gekommunikeer. Verblyf was baie goed en gemaklik met goed toegeruste kombuis. Pragtige uitsig met twee watervalle maak dit ekstra spesiaal. Huis is toegerus vir koue dae. Bietjie warm in die aande sonder lugversorging of dakfans.

Eben B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B
Saam met vriende

Amazing!

Mooiste plek met die mooiste uitsig oor alles. Baie rustig en alles is daar wat jy nodig het. Sal beslis weer terug gaan.

Anel H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike mooi uitsig, rustig en ontspannend.

Blyplek lyk inderdaad soos die foto's. Rustige uitsig, baie mooi en naby aan Clarens. Verblyf was skoon en gerieflik.

Eugene M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Puik wegbreeknaweek.

Die eienaar is baie behulpsaam en die geriewe is puik waarde vir geld. Die natuurskoon is asemrowend. Sal mens aanraai om te gaan draai. 5 sterre!

Anish K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anish K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil, perfect stay to unwind.

Have visited Kuriake twice, is a really beautiful place.

Janetta B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Baie mooi natuurskoon en netjiese verblyf.

Elizabeth V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig in totale stilte!

Heerlike naweekwegbreek. Naby aan Clarens.

Luzanne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billike oornagverblyf in Clarens.

Ons het nie 'n slegte ervaring by Kuriake gehad nie, maar die ontvangs was vreemd en daar was geen kliëntediens nie. Ons moes self die groot hek oop en toe stoot (in die reën) en die werkers het ons ontvang. Die kamer was netjies en het meeste van die basiese benodighede gehad. Daar was byvoorbeeld nie handewasseep in die badkamer nie. Die sambreel en die kussings vir die stoele buite, is stukkend, asook die een bedkassie in die kamer. Dis ligging is baie mooi en ons kon vreedsaam daar bly, maar ek sal nie weer teruggaan soontoe nie.

Ina B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Ons gasvrou nie gesien in 10 dae. Moes vra ná 7 dae vir skoon linne en toiletpapier. Venster het geen gordyn of gebreekte blindings, die son skyn dan reg in kamer van vroeg af. Moes vra vir groter vrieskas en skottelgoedseep. Moes eerste nag in ander eenheid slaap as wat ons bespreek het.

Simone V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views!

Kuriake had everything we needed for our short getaway!

Petro S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig teleurstellend.

Asemrowende uitsig, maar eenheid was baie vuil. Vuil eetgerei in kas. Ketel was 'n eier in gekook en net so laat staan. Die stofie se stel knop het heeltyd afgeval. Dooie kokkerot en vlieë in stofie gevind. DStv het nie gewerk by aankoms nie. Het dit gerapporteer en ons is vir seker dit sal reg gemaak word. Geen terugvoering in ons vier dae daar ontvang nie. Ons het self DStv geskakel en hulle het ons gehelp. Dit het gereën, ons kon nie buite sit nie ─ geen afdak. Daar is nie aan ons gesê hoe of waar ons die Weber kon skoonmaak nie. En toe daar gaste in die groot huis is het hulle 'n hond saam gehad wat heeltyd geblaf het as ons buite was. Nêrens was daar dat dit 'n troeteldiervriendelike plek is nie. Ek sal afdak aanbeveel vir Nguni-eenheid vir as dit reën en vir bietjie meer privaatheid. Die plek kan beter as dit bestuur word. Asemrowend uitsig, maar ongelukkig nie die moeite werd nie.

Deon G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met beeldskone uitsigte, maar teleurstellende diens.

Ons was uit die veld geslaan om met ons aankoms te hoor dat die bestuurder nie bewus was van ons verblyf by Kuriake nie - dit nadat ons versoek het om die verblyf met 'n week uit te stel na ons die bespreking gemaak het. Dit is dus onmoontlik dat niemand hul in kennis gestel het van ons bespreking nie. Gelukkig was die woonplek wat ons bespreek het gereed en beskikbaar, maar was vreeslik stowwerig met te min handdoeke en geen toiletpapier of swartsakke nie. Ons is die volgende oggend voorsien van 'n stukkende sonsambreel vir die patio-area wat nie die wind kon weerstaan nie omdat dit nie kon vasdraai in die blok en staander nie. Daarna het ons ook nog vuil skottelgoed ontdek in die reeds yl toegeruste kombuisie. Wat 'n teleurstelling - die plek het so baie potensiaal om 'n heerlike blykplekkie te wees, maar die bestuur laat hul in die steek. Ons sal beslis in die toekoms eerder van ander verblyf gebruik maak.

Wilhelm N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel met ongelooflike uitsig.

Ons het in die Nguni eenheid gebly. Dit is 'n aparte woonstel van die groot, hoofhuis. Dit is uitgerig met die nodigste geriewe en 'n stoep waarop mens kan braai met 'n uitsig af in die sandsteen klofie. Enigste negatiewe was dat die kombuiskraan gelek het by die las en daar was geen opwasmiddel nie.

Juan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with amazing views!

See stars.

Anneke P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en 'n baie mooi plekkie om by te rus.

Sien sterre.

Andre F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Mooi uitsig, netjiese slaapplek, goed toegerus.

Wilna M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf nie sleg nie, maar die persoon wat plek bestuur se diens was swak.

Ons moes buite die hek, by teerpad wag vir meer as tien minute voordat ons kon ingaan. Eers het sy gesukkel om te onthou hoe ingang van plek lyk en ons het amper gery toe sy sê "Jammer, ek bestuur drie plekke en kon nie mooi onthou hoe die hek lyk nie." Uiters onveilig gevoel om so langs provinsiale pad te staan. Persoon wat vir ons sleutels gegee het was kortaf en onvriendelik. Ek moes vier boodskappe stuur om te hoor wat ons met sleutels moes doen wanneer ons vertrek. Glad nie beantwoord nie. Ek het toe maar gebel en kon darem antwoord. Sal nie weer daar bly nie.

Chrisna S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi uitsig.

Ons het lekker gebly en die uitsig is fantasties. Plekkie is goed ingerig. Sal alhoewel dalk nie die Nguni Unit vir 'n ouer paar aanbeveel nie. Die bed is laag op die grond en jy kan dalk sukkel om in of uit te klim.

Christa V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur en rustige omgewing om te rus.

Ongelooflike lekker plek om weg te breek van die besige tye in die stad. Pragtige natuur om te bewonder uit jou kamervenster of vanaf die stoep. Netjiese eenheid met die meeste items wat jy sal benodig. Lekker naby Clarens maar ver genoeg om te voel of jy op jou eie is tussen die berge.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmJcA60rJPGHN9dyyNLsWtfwBsOqLE8jANVHyF9wOELwWmbfqEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -28.583722 28.401461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!